Up The Creek
Opsomming van Resensie
Buks S - Jan 2021
Gemiddeld
Baie goeie ondervinding. Sal weer besoek.
Sue W - Jan 2021
Gemiddeld
Very disappointing.
Up The Creek's terugvoer
Sorry about your disappointment.
Our guest cottages are above and not below the flood line, for your safety of course.
If you bring dogs to the Bushveld, in summer, expect to find ticks on them. There are no ticks in the cottage, as they need a host.
Rubbish bins are not provided outside, to discourage visits from local monkeys.
Ivan G - Nov 2020
Gemiddeld
Peaceful and tranquil location next to river.
Up The Creek's terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer ..Ons gaste is ons prioriteit .. en ons deel graag die lieflike staproete.. dis sooo mooi !!
We will take up your reccommendation re folding chairs .
Come again
Up The Creek Team.
Albert L - Nov 2020
Gemiddeld
Absolute kalmte en rus.
Up The Creek's terugvoer
Dankie dat jy die essensie van Up The Creek raakgesien en beleef het. Die plek om te rus en ontspan in lieflike natuur, by die rivier.
Kom weer kuier.
Bossie B - Aug 2020
Gemiddeld
Heerlik rustig.
Jan K - Aug 2020
Gemiddeld
Lekker.
Chantal B - Mrt 2020
Gemiddeld
As jy op soek is na iets baie basies, in natuur en bekostigbaar, is dit beslis die plek om te wees. Ek was mal daaroor.
Amore V - Jan 2020
Gemiddeld
Rustige bosveld-atmosfeer.
Monique B - Jan 2020
Gemiddeld
As jy daarvan hou om af te sluit van die besige gewoel in die stad, is hierdie die plek vir jou.
Up The Creek's terugvoer
Baie dankie, dis vir ons as eienaars van Up The Creek so n riem onder die hart om te sien dat gaste soos julle sien wat ons gesien en beleef het toe ons besluit het om die plekkie vir gaste oop te stel.
Ons is net so mal oor die natuur en stilte. Vertel asb vir julle vriende wat so n plekkie ook sal waardeer
Bouke S - Okt 2019
Gemiddeld
Rustige bosveldverblyf vir iemand wat van die Marico-bosveld hou.
Up The Creek's terugvoer
Gaste so na aan ons hart.
Wat die bosveld en die rivier en die rustigheid waardeer, en nie daarop aandring om die gewoel van die daaglikse stadslewe saam te bring nie.
Ons gaste se waardering het n lekker gevoel in die hart gebring.
Baie dankie
Vicki W - Sep 2019
Gemiddeld
Plek was stowwerig, slegte pad en glad nie soos foto's voorstel.
Lees meerUp The Creek's terugvoer
En ten spyte van hierdie ervaring, kan ons nie voorbly om die cottage te bespreek nie, gaste kom weer en weer terug om die basiese ongeskondenheid van Up The Creek by die rivier te kom geniet. Dit is die Noordweste, ons almal ry die 1.7 km grondpad met gewone sedan karre. Vir ons billike tariewe, kry gaste 'n volledig toegeruste kombuis met stoof, oond en yskas/vrieskas, 'n lieflike braai op die stoep, skoon beddegoed en die waarborg dat die cottage 'n dag voor die tyd volledig skoongemaak word. Jammer vir julle allergieë, daarmee het ons simpatie. Dis die eerste keer in 20 jaar dat iemand nie tevrede is met die lig in die stort nie, dit is deel van die badkamer se beligting, en net vir daardie ekstra romantiese atmosfeer is daar ook kerse aangebring.
Robert S - Jul 2019
Gemiddeld
Tranquility at its best.
Up The Creek's terugvoer
Good day Robert,
Heartwarming to get a review like this, as it is exactly what we want our guests to experience .. a true relaxing experience.
Thank you so much .
The Up The Creek Team
Marie S - Mei 2019
Gemiddeld
Lekker plek om van die stad se geskarrel weg te kom.
Rene V - Mei 2019
Gemiddeld
Awesome plek, oorspronklik en vreedsaam.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Awesome place, authentic and peaceful.
See rating.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Megan M - Apr 2019
Gemiddeld
Relaxing. Beautiful. Peaceful.
Up The Creek's terugvoer
We are glad that you experienced Up The Creek Guestfarm just the way we really want our guests to experience it. Thank you for the positive and heartwarming comments. Come back any time.
Santa van Bart
Marina D - Apr 2019
Gemiddeld
The perfect place to chill, chill, chill.
Lees meerUp The Creek's terugvoer
After the lovely rains, we had, Up The Creek is lush and beautiful, even lovelier, if possible.
Come back, we are glad that your experience was so positive, it motivates us xxx
Santa van Bart
Magda V - Apr 2019
Gemiddeld
Herlaai jou sielsbatterye.
Up The Creek's terugvoer
Dankie dat jy dit raakgesien het wat Up The Creek het om aan te bied stilte , rustigheid en die natuur. Sit daarby , 'n skoon netjiese cottage met alles wat nodig is om gemaklik te bly , dan is ons gaste gelukkig en ons ook.
Groete
Santa van Bart
Monique B - Mrt 2019
Gemiddeld
Pragtig en netjies.
Amanda S - Jan 2019
Gemiddeld
Dit is 'n heerlike stil plekkie om te gaan ontspan en weg te kom van die stad se lawaai.
Crosby N - Jan 2019
Gemiddeld
Very basic accommodation.
Sasha M - Nov 2018
Gemiddeld
Rustig en ontspannend.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Peaceful and relaxing.
Romantic and very very relaxing, forces people to forget about technology and spend time with one another than being on the phones or watching TV.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Johan D - Nov 2018
Gemiddeld
Vir eers het julle die ligging van Up The Creek heeltemal verkeerd. Julle GPS-koördinate is verkeerd en julle moes my laat weet het dat ek by die Marico info aangaan.
Kobie K - Nov 2018
Gemiddeld
Baie kwaai gewees.
Gerhardus G - Jul 2018
Gemiddeld
Wonderlik.
Lomar R - Jul 2018
Gemiddeld
Goed gerus.
Lees meerJenny P - Jun 2018
Gemiddeld
Pragtige natuur.
Up The Creek's terugvoer
Ons is so geseënd om Up The Creek met gaste te kan deel. Ja, die natuur is pragtig. Ek sal met LekkeSlaap kontak maak en sien waar het die fout met die aanwysings gekom.
Kom kuier weer.
Santa by Up The Creek, Groot Marico.
Janettha H - Jun 2018
Gemiddeld
Baie lekker gewees.
Up The Creek's terugvoer
As ons 'n resensie kon gee van ons gaste, sou ek gesê het julle kry 10 uit 10. Ek is bly dat julle dit geniet het en dankie dat julle die kothuis so netjies agtergelaat het, nie dat dit nodig was nie omdat daar wel skoonmakers is, maar dan sien 'n mens gaste het respek en heg ook waarde aan dit wat vir ons kosbaar is. Mooi loop.
Corne M - Jun 2018
Gemiddeld
Glad nie fansy nie maar waarde vir geld en 'n goeie natuurwegbreek.
Up The Creek's terugvoer
Dis presies die ervaring wat ons graag wil hê ons gaste moet beleef. Die lieflike natuur, stilte, rustigheid, saam met gemaklike, maar nie ultra luukste akkommodasie nie, sodat dit met die bosveld atmosfeer kan geniet word. Boonop is jou sak is nie plat agterna nie. Baie dankie vir julle reaksie, kom weer.
Up the Creek span.
Jan D - Mei 2018
Gemiddeld
Nice, comfy and private.
Magda V - Feb 2018
Gemiddeld
Fantastiese natuurbelewenis.
Amalia P - Feb 2018
Gemiddeld
Dit was 'n wonderlike ervaring, weg vanaf die stadsgeraas.
Nondumiso X - Feb 2018
Gemiddeld
Awesome place.
Angela G - Jan 2018
Gemiddeld
Rustic Longdawel in the bush.
Lindy B - Jan 2018
Gemiddeld
Will never visit Groot Marico again.
Waltraut S - Jan 2018
Gemiddeld
Natuur, dam en rivier was goed.
Karen R - Okt 2017
Gemiddeld
Mooi omgewing - Goed ingerigte braai-area.
Up The Creek's terugvoer
Dankie vir de positiewe kommentaar, dit was 'n plesier om julle as gaste te hê.
Wat waarde vir geld aanbetref kan 'n mens nie beter kry nie, by die rivier, lieflike natuur, veilig en gemaklik ingerig. Ingesluit is beddegoed, elektrisiteit, oulike onderdak braaiplek en dit vir R 170.00 per persoon per nag.
Ons doen dit graag vir ons gaste omdat ons self lief is vir diere en ook omdat ons graag ons mooi omgewing deel.
Braam N - Jun 2017
Gemiddeld
Aangenaam en ontspannend.
Up The Creek's terugvoer
Ons is so bly dat julle dit geniet het, want dit is presies wat ons vir ons stadsvriende wil aanbied. Lieflike natuur by die rivier, en skoon en netjiese akkommodasie. Kom weer.
Joseph S - Mrt 2017
Gemiddeld
Not well looked after.
Lees meerUp The Creek's terugvoer
Dear Joseph,
Thank you for the positive feedback. We agree, it is indeed a real hide-away, special place.
You will agree that the bedding and blankets on the beds were immaculate clean. I am sorry that you have landed up in the cleaners cupboard, but I went to the cottage after your stay and I really couldn't find the smelly stuff, it is cleaned regularly, but it is also true that we do not use any sprays or chemical stuff like doom - as we love creation and nature. And 99% of our guests appreciate and honour that. Come again, on the house.
Johan E - Feb 2017
Gemiddeld
Staying there was an absolute pleasure being cut off from the busy city life.
Up The Creek's terugvoer
Thank you for describing your stay at Up The Creek as an absolute pleasure, and yes, the plus point is to be in nature and enjoy the quiet and peace of the bush.
Kim R - Jan 2017
Gemiddeld
Ontspannend, asemrowend, pragtig.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Relaxing, stunning and beautiful.
Rondavel is rustic and caters for all needs, the environment is beautiful and peaceful. I would suggest that the route to the dam along the river gets cut away due to all the rain. It has totally overgrown.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Up The Creek's terugvoer
We were blessed to have more than 400 mm rain in the past three weeks and everything is growing abundantly - the lovely hiking route along the river is cut open and a pleasure to walk again.
Nastassja G - Des 2016
Gemiddeld
Ongelooflik mooi, stil en ontspannend.
Up The Creek's terugvoer
Natasha
Ons hou van gaste wat hierdie spesiale plekkie kan waardeer, privaat en tog veilig, en net die regte plekkie vir buitelug mense. Het julle die wandelpaadjies by die rivier probeer en die swemgat by die kranse?
Elma H - Jul 2016
Gemiddeld
Aangenaam verras met mooi rivierfront en berge met eenhede wat sinvol toegerus is en 'n heerlike atmosfeer skep.
Up The Creek's terugvoer
Baie dankie - ons is so bly dat julle Up The Creek geniet het.
Ons is net so lief vir die [plek en deel dit graag met gaste.
en ons se ook baie dankie vir die ondersteuning - vertel asb vir julle vriende.
Groetnis uit die Marico
Marisa F - Jun 2016
Gemiddeld
Oulike plek om te bly weg van die stadslewe.
Petrus V - Mei 2016
Gemiddeld
Dit was die rus en vrede vir die siel.
Lees meerUp The Creek's terugvoer
Oom Piet is die eienaar van Up The Creek. Hy is mal oor die plek en mal oor die mense, om vir hulle goed te ontvang en te wys wat daar te sien is. Dankie vir jou positiewe terugvoering. Dit is vir ons 'n riem onder die hart.
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vergenoeg Plaas, Groot Marico, 2850, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom