St. Francisbaai Akkommodasie by Upper Deck 5 | LekkeSlaap
+21

Upper Deck 5

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alikreukel-laan, Port St. Francis, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Upper Deck 5 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerhuis wat smaakvol versier is op die Port St. Francis landgoed in St. Francisbaai. Dit het 'n lieflike uitsig oor die bote in die hawe vanuit die groot vensters en die balkon.

Die woonstel beskik oor 3 en suite-slaapkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n stapelbed. Die badkamers het bad- en stortgeriewe. Die eenheid het ook 'n oopplan-kombuis, -sitarea en 'n -eetarea.

Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, en 'n mikrogolf toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is draagbare braaigeriewe op die balkon. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.

Upper Deck 5 is op 'n privaat, veilige landgoed. Die eenheid het kelderparkeerplek wat direkte toegang tot die huis het. Port St. Francis se privaat strand is 130 m vanaf die woonstel en die landgoed het ook 'n gemeenskaplike swembad.

Slaapplek

’n Bespreking by Upper Deck 5 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Alikreukel-laan, Port St. Francis, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alikreukel-laan, Port St. Francis, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEqbD1Sc8zH126Ko6eXSFnDNG1CAFoG6XWLu33wbvfMmfiR2iBv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 200  per nag (plek vir 6) Alikreukel Avenue Port St Francis 6312 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.183995 24.850607
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za