LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Upper Mill | LekkeSlaap
+11

Upper Mill

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bo Meulstraat 10 , Sentraal Paarl, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 R765 per nag (vir 3 persone)

Beskrywing

Upper Mill is 'n lieflike, privaat en luukse selfsorg-eenheid in die hartjie van die Paarl wat teen die hange van Paarlberg en naby verskeie plaaslike besienswaardighede geleë is.

Die woonstel is privaat en spesiale sorg is getref om gaste se besoek aangenaam te maak. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed met katoenlinne met 'n draadtelling van 500, 'n en suite-badkamer, 'n kas, platskerm-TV en DStv.

Die woonstel het 'n oopplan-leefarea, lugversorging, 'n ekstra enkelbed en 'n eetkamertafel. Die enkelbed is ideaal vir 'n kind, maar is nie geskik vir 'n volwassene nie, siende dat dit alles oopplan is met die slaapkamer. Die kombuisie is toegerus vir selfsorg met 'n tweeplaatstoof, 'n mikrogolfoond, 'n groot broodrooster, 'n yskassie/kroegie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by Upper Mill sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Kindermatras vir 1
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKindermatras vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Spaans

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 43 resensies vir Upper Mill
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Bo Meulstraat 10 , Sentraal Paarl, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Upper Mill het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Paarl Boland Wes-Kaap
was R850
Vanaf R765
per nag (vir 3 persone)
was R850
Vanaf R765
per nag (vir 3 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bo Meulstraat 10 , Sentraal Paarl, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOU1Zm3EcvnPGLNdDGt5oUM8B9bq6hEF7aV4qIxSUHCq2rdsMfI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R850, nou Vanaf R765  per nag (vir 3 persone) 43 5 1 5 10 Bo Meul St Central Paarl 7646 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -33.72736 18.95666
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!