Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Upper Road 46

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Doeks Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 41

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 6 resensies vir Upper Road 46
Netheid
3.5/5
Diens
4.2/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.7/5
Sanel J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Sanel J
Gesin met tieners

Mooi uitsig maar huis kort TLC.

Die huis het ‘n pragtige uitsig en goeie ligging, maar is nie gerieflik ingerig nie en kort aandag. Om die huidige fooie wat deur die eienaar gehef word te regverdig moet die huis opgegradeer word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ju-mae K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ju-mae K

Asemrowende uitsigte uit die kamers. Heerlike binne en buite braai.

Loopafstand van die see. Ideaal vir klein of groot groep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise H - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise H
Gesin met tieners

This is a very lovely home and makes you want to stay much longer than planned. The view is to die for, the house space is wonderful and it is very cosy during cold and stormy weather. It's a place where you can make beautiful memories with a young family. I would definitely recommend it.

The house is perfectly positioned with amazing views of the ocean. The house is very well insulated and very cosy making a winter stay perfect as well. We took so much extra bedding and warm clothes with but it was not needed at all. The house on arrival was very neat and the hostess was very friendly and available for any inquiries. The house is well equipped for cooking, seating and very spacious. Quite a bit of maintenance work is needed though but nothing that should stop one from visiting it. Drainage of showers don't work well, gunky water pushes back up through the drains which we were told to manage through some powdery solution to dissolve whatever pushed through and drainage is very, very slow so you stand in dirty water. There's a connection between the dishwasher water and the downstairs shower's drain so the water of the dishwasher pushes through into the shower. Shower curtains and floors are a bit mouldy. Shower heads held together by a wire. One particular shower head only gives a narrow spray and is not adjustable. The lounge roof (above the window next to the lounge door) has a very strong leak so when it rains the water runs down the wall onto the floor. The back door also rains in. The bedrooms wall plugs are not standard so you cannot charge your phone in your rooms. Where standard wall sockets were available, it was not in working order. There are some other minor TLC that can be done but should be noticed by the caretaker of the home. This review is only given not to put anyone off from booking but just to do some fixes and make the stay a bit more pleasant. Overall, my family had an absolutely wonderful stay. This is our second visit and will do so again and again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Upper Road 46 se terugvoer

All the above maintenance issues have been attended to.
I send Mrs Hope photos of what was done.
Just keep in mind sometimes after heavy rain and wind storm I have no control over damage done.
I offer them a free night after the rain leak, but they could not stay.

Upper Road 46
Lydia T - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lydia T
Saam met vriende

Lekker gebly en gekuier, maar daar is ruimte vir verbetering in die instandhouding van die huis.

Ons voel die huis kon skoner gewees het. Mens sien ou spinnerakke teen die plafonne en die onderste kamer buite se vloer was glad nie gewas nie, ou koffiedruppels op die vloer. Daar is ook heelwat gloeilampies wat nie werk nie. Slegs een rolletjie one ply toiletpapier in elke toilet. Plastiekstoele vir die plastiektafel wat mens buitentoe kan dra het meegegee onder 2 van ons.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis J - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis J
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik met 'n pragtige see-uitsig.

Die plek het baie potensiaal. Ongelukkig was dit nie skoon nie en die huis word nie goed onderhou nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Veranice S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Veranice S
Gesin met klein kinders

Mooi uitsig.

Baie lekker rustig en stil. Baie mooi uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R4 130
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R4 130
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R4 130
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: Upper-weg 46, Yzerfontein, Kaapstad, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8068dfd6f38fd4546fe3d00d8f83c0adaf985bcae95af5d77f514c9e86e8bc776937be6798a2fff4cc3ca334b9a46b320f9c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 130 per nag, vir 8 mense 6 5 1 5 46 Upper Road Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 13:00 -33.345604561104 18.156623840332
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem