Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Upper Room @ The Gallery

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Anine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 11

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Upper Room @ The Gallery
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Marli W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marli W

Veilig gevoel en lekker geslaap.

Baie lekker gebly, sal definitief weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mlungisi M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mlungisi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

What a pleasant stay, with exceptional hospitality. The art pieces on display in the room were remarkable. I would recommend it for extended and short stays.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Upper Room @ The Gallery se terugvoer

Thanks Mlungisi! It was a pleasure hosting you!

Upper Room @ The Gallery
Riana S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Behalwe vir die Netflix wat sukkel om te werk, was daar geen probleme nie. Maar aangesien ons amper net daar geslaap het, was dit nie 'n probleem nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Upper Room @ The Gallery se terugvoer

Hi Riana
Ons het nou ‘n splinternuwe TV, so geen gesukkel meer met Netflix!

Upper Room @ The Gallery
Maritza M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en gemaklik.

Goed geleë en mooi stylvol ingerigte kamer. Lekker oorslaap plekkie vir vinnige kuier in Bloemfontein. Elektriese kombers was bonus op koue lente-aand in Bloemfontein.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth Maria W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth Maria W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Salige slaapplek

Heerlik gebly in die Bokamer tussen die mooi kunswerke. Snoesig geslaap in koue Bloemfontein. Alles wat jy nodig kan kry, is daar: sout en peper, 'n broodrooster (wonderlik) en haardroër en lampie vir beurtkrag! Ek kan dit met vrymoedigheid aanbeveel. Ons bly beslis weer daar as ons deur Bloemfontein reis!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Upper Room @ The Gallery se terugvoer

Dankie Elsabe! Bly julle het lekker gebly!

Upper Room @ The Gallery
Etienne K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Etienne K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker skoon en netjiese verblyf met al die geriewe van jou eie huis.

Maar net dankie sê vir 'n netjiese en skoon oornagverblyf, die skilderye is baie mooi. Maklike ingaan en uitgaan met die kodes. Lekker geslaap en verfris opgestaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heidi V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en mooi.

Als was netjies met genoeg koffie en tee en was skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Upper Room @ The Gallery se terugvoer

Baie dankie Heidi.

Upper Room @ The Gallery
Gavin D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect overnight spot.

We loved its uniqueness and will definitely be using it again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Upper Room @ The Gallery se terugvoer

Thank you Gavin. Happy that you like the Upper Room.

Upper Room @ The Gallery
Madelaine J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelaine J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Dit was gerieflik en diens was puik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Upper Room @ The Gallery se terugvoer

Baie dankie Madelaine! So bly julle het lekker gebly. Julle is altyd welkom!

Upper Room @ The Gallery
Christoffel S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christoffel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik en aangenaam.

Dit was baie aangenaam en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Upper Room @ The Gallery se terugvoer

Baie dankie Christoffel! Bly julle het dit geniet. Maak asseblief weer so!

Upper Room @ The Gallery
Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Generaal Dan Pienaar-rylaan 44, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ec80f417d1d1164bacf756fd87b4f8f7f8524aea0a00e352178ce12e06dca24141b0ba6684d16b9c57c5ce21f5abaf95248?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 44 General Dan Pienaar Drive Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.090857509204 26.204187766865
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem