Upstairs at Boardwalk
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Young Terrace, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Upstairs at Boardwalk is 'n selfsorgsuite hoog teen die hange van die rustige kusdorpie, Wildernis, en bied maklike toegang tot die strand en meer. Die moderne en privaat suite is in die hoofgebou van die gastehuis en het sy eie ingang.
Die oopplan-eenheid het slaapplek vir 4 volwassenes, asook 1 of 2 kinders op 'n slaapbank en teen 'n ekstra koste. Die eenheid het 2 en suite-slaapkamers, 'n oopplan-kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n plafonwaaier, 'n TV, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die badkamer het 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koninggrootte-bed, 'n plafonwaaier en 'n TV, en sy badkamer het net 'n stort.
Die hoofleefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuisie wat met 'n stoof, konveksieoond, yskassie, wynverkoeler, ketel en broodrooster toegerus is. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, kaggel en 'n TV met DStv-kanale. WiFi is ook beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n groot dek waar gaste laatmiddag hul skemerkelkies en 'n braai kan geniet. 'n Gasbraai is beskikbaar. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike braai en swembad.
Slaapplek
’n Bespreking by Upstairs at Boardwalk sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Waaier
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- Young Terrace, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Young Terrace, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom