Hoedspruit Akkommodasie by Urban-Bush Loft Apartment | LekkeSlaap
+9

Urban-Bush Loft Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Village - Woonstel 1, Hoedspruit Wildlandgoed, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Urban-Bush Loft Apartment is in The Village in die Hoedspruit Wildlandgoed geleë. Die solderwoonstel bied gaste al die geriewe van die stad en is gerieflik naby die besige middedorp van Hoedspruit geleë, tog in die bosveld om soggens saam met die getjirp van die voëls wakker te word.

Die ateljeewoonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer en 'n oopplankombuisie. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskassie, mikrogolfoond, breekware en eetgerei. Die eenheid het ook lugversorging, 'n rusbank met sitplek vir 2 en 'n platskerm-TV teen die muur met sekere DStv-kanale.

Die ateljeewoonstel lei na 'n stoep wat oor die swembad en braai-area uitkyk en 'n uitstekend uitsig op die Drakensberge het.

Slaapplek

’n Bespreking by Urban-Bush Loft Apartment sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • The Village - Woonstel 1, Hoedspruit Wildlandgoed, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Village - Woonstel 1, Hoedspruit Wildlandgoed, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqf8Mzo5wABbUeVenBKixIkd0AVhtxzS9F6lRbrgf87lKeEFlLj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) The Village - Flat 1 Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.345416667879 30.959790943934
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za