Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Urban Oasis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goewerneur-straat 1, Welgemoed, Belville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Urban Oasis is 'n knus selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang aan die eienaar se hoofhuis in Welgemoed, Bellville. Dit is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.

Dié eenheid met lugversorging bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 en suite-slaapkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis het 'n gasstoof, oond, lugbraaier, ketel, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, 'n skottelgoedwasser en 'n etenstafel met sitplek vir 4. Die sitarea het 'n gemaklike slaapbank, 'n TV met DStv-kanale en stroomdienste, en 'n binnebraai. Vir diegene wat bietjie werk wil doen, is 'n lessenaar en stoel, asook gratis WiFi beskikbaar. Daar is ook 'n omsetter om die TV en WiFi tydens kragonderbrekings aan te hou.

Gaste het toegang tot 'n privaat binnehof met sitplek en draagbare braaigeriewe. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar en die verblyf is naby geriefswinkels en restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Urban Oasis sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Goewerneur-straat 1, Welgemoed, Belville, 7530, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goewerneur-straat 1, Welgemoed, Belville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6fa95303d04ffc8dbe8380406d56923d1d10e10da9fdaf9b48cd72975b68836b4984a15f3162c7943d786c43c70d23c984b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 1 Goewerneur Street Welgemoed 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.878156386032 18.617244958878
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem