Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Urban Oasis Apartments @ The Apex 2 Bedroom Apartment Luxury

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.2/5

Urban Oasis Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 12

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Urban Oasis Apartments @ The Apex 2 Bedroom Apartment Luxury
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
5.0/5
Doreen P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen P
Gesin met klein kinders

1 nag oorstop in JHB.

Die woonstel was skoon en netjies en inklok was maklik en die personeel vriendelik. Breekware/kombuisware in die woonstel was bietjie ongelyk en nie genoeg vir almal nie. En handdoeke was ook min. Sou (soos in baie ander gastekamers) graag 'n spieël en kragprop bymekaar wil hê. Hierdie woonstel het nie spieëls in die slaapkamers gehad nie. Verder het ons lekker gebly, die sonsondergang oor Rosebank is pragtig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S
Saam met vriende

Netjies en sentraal.

Ons het vir 8 persone bespreek, maar daar was slegs handdoeke vir 4 mense uitgesit. In die 2de woonstel was daar slegs 2 koppies. Die onderste woonstel het geen 2-punt proppe nie, wat 'n frustrasie was. Woonstelle was wel baie netjies en baie sentraal geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 680
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 680
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 680
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hood-laan 7, Rosebank, Johannesburg, 2001, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb83429677aa98f9cecc8e863b1abb9999d8ecc433b0680e6ccd3d025ab447b821136f3f3e99873560cff9278003171dc0efd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 680 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 7 Hood Avenue Rosebank 2001 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.14782984756 28.035607337952
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem