Uzuri Guesthouse
- Kapasiteit: 34 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jan Jonker-weg 154, Windhoek, 0000, Khomas
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R995 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Uzuri Guesthouse is oorkant Windhoek se Skougronde en naby Maerua Mall geleë. Die mall bied 'n verskeidenheid klerewinkels, koffiewinkels, restaurante, kruidenierswinkels, bankgeriewe en 'n Virgin Active.
Die verblyf beskik oor 12 slaapkamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, 'n TV, gratis WiFi, 'n yskas, lugversorging en 'n lessenaar vir sakereisigers.
Gaste het toegang tot 'n semi-verhitte swembad en 'n pragtige tuin. Die gastehuis het 24 uur-geslotekringtelevisie vir gaste se gemoedsrus.
Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Lolita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Jan Jonker-weg 154, Windhoek, 0000, Khomas
- Gaste dink Uzuri Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 34 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jan Jonker-weg 154, Windhoek, 0000, Khomas
- Alle ouderdomme is welkom