+29
Selfsorg in Clarens

V'Kansi Khaya

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 509 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Anzél W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Dit was rustig, lekker en baie netjies. Baie dankie! Ons bly altyd vreeslik lekker hier! Sal beslis weer en weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alet D
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

Pragtig en interessante blyplek! Heerlik gekuier! Pragtige plek en hartlik verwelkom deur André. Ons het baie tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Besonder aangenaam. Sal beslis weer by Andre boek. Baie dankie vir die gasvryheid. Ons het tuis gevoel. Ons beveel V'Kansi Khaya vir enige iemand aan wat in Clarens wil oorbly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Aangename blyplek vir kort en lang verblyf. Ons was aangenaam verras oor die detail, die gasvryheid en die spesiale bederfie. Goeie verwelkoming ontvang. Ons sal weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Engela L
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Heerlik gebly. Die melktert om my welkom te heet was so lekker. Baie lekker gebly. Vriendelik ontvang. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Oortref alle verwagtinge. Hiper netjies en gerieflik. Perfekte ligging. Ek het al baie goeie wedervaringe met gastehuise gehad, maar V'Kansi Khaya oortref almal! Die verblyf was 5+-ster gehalte. Die gasheer is vriendelik en verwelkomend. Al die geriewe in die gastehuis is skoon en behoorlik in werkende toestand. Gemoedsrus met veilige onderdakparkering vir voertuig. Ligging is van so 'n aard dat daar na die sentrale besigheidsgedeelte van Clarens gestap kan word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Waarde vir geld, sal beslis weer daar tuisgaan. Baie lekker gebly. Plekkie is baie skoon, gerieflik en goed geleë met pragtige dekor. Gasheer vriendelik met pragtige tuin. Motor staan agter toesluit hek en onder dak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Wegbreek aan begin van nuwe jaar. Uitstekende, bekostigbare en een van ons beste en unieke selfsorg eenhede wat ons die afgelope jare bespreek het. Ons gasheer het ons persoonlik ontmoet en vooraf met ons kontak gemaak om reëlings te tref. Alles wat mens nodig het vir 'n selfsorgvakansie was daar, met 'n bonus van 'n asemrowende uitsig op die berge. Dankie, vir al jou voorstelle van plekke om te besoek en 'n onvergeetlike vakansie. Sal beslis in die afsienbare toekoms weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Collette O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Lekker, stil, pragtige plek. Baie lekker gebly, het die stilte waardeer. Die gasheer is baie vriendelik en hulpvaardig. Die pragtige woonplekkie is in loopafstand van die plein, veilige parkeering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

A hidden gem, great for couples. The unit was better than expected with lots of detail in the decoration. Comfortable and in quiet surroundings, a perfect place to relax and unwind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

André Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 509

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf R900
15 % AF
R 900 R 765
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R900
15 % AF
R 900 R 765
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R900
15 % AF
R 900 R 765
per nag, vir 2 mense
Bespreek

399 Church Street, Clarens, 1718, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3b21981b077487eb9f3d8cd32d411a960739b8d755274521f45f1fd073303c22f4a8bfa695ed5255a63d91f6187cac0e7c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R765 per nag, vir 2 mense 509 5 1 5 399 Church Street Clarens 1718 Vrystaat 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -28.512129293018 28.422121190144
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang