LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Vaal Dam Cottage | LekkeSlaap
+27

Vaal Dam Cottage

8 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir Vaal Dam Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Marissa N - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marissa N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, gerieflike plek.

Vaal Dam Cottage was werklik waarde vir geld. Gerieflik in alle opsigte, goed geleë, veilig, so rustig en voorsien in alles wat jy nodig het om lekker en rustig te bly. Sal definitief weer teruggaan. Kennith was wonderlik met hulp van alles, eienaar self het kontak gemaak om te hoor of alles in orde is, die dame wat die cottage kom skoonmaak was wonderlik. Regtig kan ons oor niks kla, net jammer ons het nie nog verlof gehad om langer te bly, sal weer teruggaan.

Div P - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Div P
Gesin met klein kinders

Heerlike verblyf by die Vaaldam.

Fantastiese verblyf vir 'n gesin met fantastiese geriewe. Die feit dat braaihout, ys, voorsiening van kampstoele en gazebo by die verblyf ingesluit word maak die plek uitsonderlik. Johan as eienaar het al die besonderhede deeglik deurgee en die hulp van Kennith wat die eienaar se perseel oppas, was onverbeterlik. Baie veilig en netjies. Baie dankie!

Jb H - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jb H
Gesin met klein kinders

Heerlike naweekwegbreek.

Ek en my gesin het 'n wonderlike naweek by Vaaldam Cottage gehad. Die Cottage is 'n pragtige en baie goed ingerigte plekkie. Skoon en netjies en goed toegerus met alles en nog meer. Met 'n binne- en buitebraai met oor as genoeg ordentlike braaihout is dit hemel op aarde vir 'n braailiefhebber soos ek. Daar is ook baie ekstras soos ys, kampstoele en 'n gazebo wat Kenneth sommer vir ons kom opslaan het langs die water. Kenneth was baie vriendelik en hulpvaardig en het ons ook dadelik laat tuis voel. Die kinders het ook die visvang baie geniet en die omgewing is pragtig en baie veilig vir klein kinders. Johan (die eienaar) was ook baie behulpsaam en het ons dadelik nadat ons die bespreking gedoen het van alle besonderhede voorsien en sommer vir my 'n location gestuur wat die padaanwysings baie vergemaklik het. Nogmaals baie dankie vir 'n heerlike naweek.

Niren L - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niren L
Gesin met tieners

Great place just to relax with family and enjoy the tranquil surroundings of the Vaal Dam.

Fantastic accommodation, highlights were the hospitality we received from Kenith and the fishing was great. An ideal getaway to relax and unwind. Thank you, will definitely be back soon.

Ray G - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ray G
Saam met eggenoot / lewensmaat

It rocks.

Staff and owner are awesome.

Leo T - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leo T
Saam met vriende

Gerieflik en meer luuks as wat ons verwag het.

Buiten 'n paar klein onduidelikhede in die roete-aanduidings wat sommige mense kan verwar, het ons dit maklik gekry met die hulp van 'n Google-Maps "pin" wat my broer vir ons gestuur het nadat hulle vroeër aangekom het, na 'n paar verdwale. Die blyplek was heelwat meer luuks as wat die beskrywing op die webtuiste gegee het en daar is baie meer geriewe as wat ons verwag het! Dit kan dalk selfs beter gewees het indien daar gas vir die gasbraaier was, maar die oorvloed goeie braaihout en die binnebraai het daardie uitdaging opgelos. Enigste voorstel wat ons wou maak is dat daar meer eetgerei kon wees sodat 'n verdere versnaperingtjie nie moes wag vir die skottelgoed om gewas te word nie. Ons sal definitief weer gaan en ons vrouens met gemak saamneem!

Bernhard K - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernhard K
Gesin met klein kinders

Heerlike wegbreeknaweek.

Heerlike naweek by die dam gehad. Verblyf was baie lekker, visvang goed en al die ekstras wat veskaf is (ys, hout, gazebo, stoele), ook 'n gawe bonus. Goeie kommunikasie met Johan, en Kennith het baie mooi na ons gekyk die hele tyd. Die laaste 30-40 kilometer na die dam toe is nie die beste nie a.g.v padwerke, maar ek het dit nogsteed gemaklik met my H1 bussie gemaak. Ek sal beslis Vaal Dam Cottage voorstel.

Ray G - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ray G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Thank you. It was fantastic.

Vanaf R2 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 06:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 19:00
  • Adres: The Peninsula on Vaal , Oranjeville, 5000, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEzOWU3NjYyLTg5ZGYtNDM0Zi04YTk2LTExOWUyMGZhYmViOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 5) 8 5 1 5 The Peninsula on Vaal Oranjeville 5000 Vrystaat 086 999 0018 06:00-20:00 19:00 -26.906648343711 28.160379678011
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!