LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Val du Charron Coach House | LekkeSlaap
+27

Val du Charron Coach House

Gastehuis
Spesiale Aanbod 50% af

Kry 50% af. Geldig vanaf 14 Mei 2020 tot 30 Nov 2020.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bovleiweg, Wellington, 7654, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 595 R2 298 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Val du Charron Coach House is 'n 5-ster-boetiekgastehuis op 'n privaat wynlandgoed in Wellington. Dit is perfek vir oordeelkundige gaste wat op soek is na luukse verblyf en gasvryheid naby 'n verskeidenheid doendinge aan die Weskus.

Akkommodasie by Val du Charron Coach House bestaan uit 3 suites wat ruim en elegant is. Dié slaapkamers is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed of koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n aparte stort en spa-bad. Al die suites bevat geriewe soos lugversorging en gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n komplimentêre kroegie met tee- en koffiemaakgeriewe en ander gerieflike luukshede.

'n Vol Engelse ontbyt word voorgesit en ander smullekker maaltye word op versoek in jou kamer of in die wynproekamer bedien. Die gastehuis het ook 'n swembad en 'n spa waar jy kan ontspan en bied keldertoere met wyn- en olyfproe op die perseel. Daar is 'n uitstekende konferensie-venue op die perseel vir sakereisigers met plek vir 100 afgevaardigdes en meer gaste vir sosiale funksies en troues.

Parkeerplek is beskikbaar vir voertuie. Val du Charron Coach House is in die hartjie van die Wynlande en is perfek as jy Roete 62 wil verken en daguitstappies wil onderneem na die Weskus, Ceres en Riebeeck-Kasteel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 1 resensie vir Val du Charron Coach House
Netheid
2.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Bovleiweg, Wellington, 7654, Wes-Kaap
  • Gaste dink Val du Charron Coach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R4 595
Vanaf R2 298
per nag (plek vir 2)
was R4 595
Vanaf R2 298
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bovleiweg, Wellington, 7654, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU1MmU3MGU1LWY0MWItNGFlYi05N2FmLTQ3NDgxMTg3ZDk0OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R4 595, nou Vanaf R2 298  per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 Bovlei Road Wellington 7654 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-17:00 11:00 -33.624429100719 19.047557115555
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!