Valentines Hermanus

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Valentines Hermanus lê tussen die Blouvlagstrand Grotto Beach, en die reuse Kleinrivierberge. Die eiendom het trappe en is dus nie rolstoelvriendelik nie. Troeteldiere is ook nie welkom nie.

Verblyf is in gerieflike, smaakvolle privaat kamers, elk met 'n koningingrootte-bed met gehalte-perkallinne van katoen.

Gaste het toegang tot die tuin met braaigeriewe en genoeg sitplek. Die tuin bied 'n pragtige uitsig op die berg en spog 'n ryk voëllewe.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel en die voertuie is nie sigbaar vanaf die straat nie. Parkeerplek word deur 'n afstandbeheerhek bereik en daar is direkte toegang vanaf elke kamer se privaat ingang.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Valentines Hermanus gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za