LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Valentines Hermanus | LekkeSlaap
+47

Valentines Hermanus

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir Valentines Hermanus
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Jolene K - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en rustig, sal definitief weer gaan.

Die perfekte plek ooit.

Valentines Hermanus's terugvoer

Dankie, Jolene, ons hoop om julle weer in die toekoms by Valentines te sien.

Valentines Hermanus
John J - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
John J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek was op die hande gedra deur die hosts.

Die tannie en oom het my baie tuis laat voel. Ek sal beslis ander aanbeveel om Valentines te oorweeg. Baie dankie vir die tyd daar.

Alan K - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great experience.

Great place to spend a few nights away from home and close to the yacht club. Suited us perfectly.

Gerhard S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was ons eerste besoek en het dit baie geniet.

Sal dit vir almal aanbeveel en in die toekoms weer gebruik. Puik diens en die mense is gasvry en baie behulpsaam.

Valentines Hermanus's terugvoer

Baie dankie, Gerhard, ons waardeer dat julle die tyd geneem het met jul terugvoer.

Julle sal in die toekoms altyd welkom wees om by Valentyns to bly.

Alle voorspoed vir julle.
Greg en Helen

Valentines Hermanus
Michael P - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en cosy.

Greg en Hellen het ons vroeër laat inboek. Ons het 'n hartlike en vriendelike ontvangs gehad. Die plek is baie netjies en cosy. Die sjokolade en vrugte was heerlik. Die plek is baie goed toegerus. Beveel dit definitief aan.

Juanita F - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juanita F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras.

Ons is baie hartlik verwelkom en die aandag aan detail was indrukwekkend. Vars blomme en sjokolade. Wyn met 'n spesiale briefie. Lekker koffie, beskuit, joghurt en selfs muesli. Lieflike badprodukte. Gerieflike kamer. Die enigste kritiek is straks die klankdigtheid tussen die twee kamers. Tydens ons verblyf was daar 'n jong paar met 'n baba. Ons is nie meer gewoond daaraan nie, so dit was steurend. Dis egter persoonlike voorkeur. Ons verblyf was voortreflik en ons gasheer en -vrou baie bedagsaam. Ons sal beslis weer hier bly.

Juliana R - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliana R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf!

Ons was verwelkom deur Greg en Helen. Hulle het ons deur die kamer en kombuis geneem. Baie bedagsaam om yogurt en meusli en vrugte vir ons uit te sit. Die kamer is pragtig. Ons het die verblyf die naweek baie geniet.

Elrico M - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrico M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik met uitstekende diens.

Die verblyf is stylvol versier en die eienaars is vol verrassings om hulle gaste se dag op te helder. Baie goeie waarde vir geld.

Valentines Hermanus's terugvoer

Dankie Elrico, ons het jul besoek baie geniet.
Kom kuier gerus weer!

Valentines Hermanus
Aalwyn V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aalwyn V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut uitstekend.

Vriendelike, skoon en netjiese verblyf. Persoonlike aandag en detail!

Valentines Hermanus's terugvoer

Dankie Jolene!.
Kom gerus weer. Ons het jul besoek terdee geniet.
Groete van Greg en Helen
Valentines Hermanus.

Valentines Hermanus
Clinton O - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clinton O
Gesin met klein kinders

Fabulous stay.

Greg and Helen were the perfect host and hostess during our stay. Can’t thank them enough for the homely environment with lovely treats such as chocolates, freshly ground coffee, yogurt, home made muesli, rusks, milk, the lovely flowers in bedrooms and the welcome board facing the entrance. Home away from home. Very neat and clean the sophisticated decorated. Would recommend anyone to go and stay for few nights.

Valentines Hermanus's terugvoer

Thank you Clinton, it was such a pleasure to host your lovely family.

Valentines Hermanus
Derik F - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Derik F
Gesin met tieners

Very neat and beautiful rooms, we enjoyed the privacy and freedom to be out of the main house.

Thank you to the owners that personalized our stay by welcoming us with open arms and mentioning us on the notice board. The rooms are spectacular and very neat. We enjoyed the fresh fruit and yogurt every morning. Being in the Pinotage and Shiraz rooms we were not in the main house making our stay enjoyable and we also enjoyed the privacy. We can recommend anyone to stay there.

Valentines Hermanus's terugvoer

Thank you, Derik, and family for choosing to stay at Valentines. We are pleased to know that you enjoyed your suite.
Kind regards,
Greg and Helen

Valentines Hermanus
Chrissy D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrissy D
Gesin met klein kinders

Ongelooflike gemaklike en stylvolle verblyf met al die nodige geriewe.

Dankie, Greg en Helen, vir die gasvrye ontvangs. Veilige parkering laat jou rustig kuier en slaap. Gerieflike slaapkamers met en suite-badkamers is luuks. Die kinders het lekker gespeel en mens voel gerus met hulle ook. Baie dankie vir die bederfies van sjokolade en vrugte. Ons kom beslis weer terug!

Valentines Hermanus's terugvoer

Dankie Chrissy,
Ons het julle besoek net so geniet. Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete
Greg en Helen

Valentines Hermanus
Vanaf R890
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R890
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R890
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8ste Straat 292, Voelklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAv6eLweB5USZtQUVzh8acBYh6CyyzKKEQ6l30rxc0nZAOd2bOPF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R890  per nag (vir 2 persone) 12 5 1 5 292 8th Street Voelklip 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.412839569375 19.296375657827
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!