+41
Selfsorg in Voëlklip

Valentines Hermanus

  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 292 8th Street, Voelklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Valentines Hermanus lê tussen die Blouvlagstrand Grotto Beach, en die reuse Kleinrivierberge. Die eiendom het trappe en is dus nie rolstoelvriendelik nie. Troeteldiere is ook nie welkom nie.

Verblyf is in gerieflike, smaakvolle privaat kamers, elk met 'n koningingrootte-bed met gehalte-perkallinne van katoen.

Gaste het toegang tot die tuin met geriewe. Die tuin bied 'n pragtige uitsig op die berg en spog 'n ryk voëllewe.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel en die voertuie is nie sigbaar vanaf die straat nie. Parkeerplek word deur 'n afstandbeheerhek bereik en daar is direkte toegang vanaf elke kamer se privaat ingang.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Deon C
Saam met lewensmaat
5.0
Will visit again. Excellent service from the landlord.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Tarina D
Saam met vriende
5.0
Wonderlike ligging, pragtige plek, vriendelike eienaars, heerlik gebly. Heerlik gebly! Baie jammer dat ons net een nag bespreek het. Volgende keer bly...
Sien meer
Feb 2025
Sarah V
Gesin met klein kinders
4.8
Lovely stay with accommodating, helpful hosts. We loved our short stay. Greg was very helpful and accommodating. The place was neat and...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2026
Dick B
Saam met vriende
4.6
Perfect short or weekend stay. Very friendly and helpful host. Perfect for short or weekend stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2026
Luzanne R
Gesin met tieners
3.6
Goed. Twee kamers met baie klein kombuisie. Gedeelde buite area. Eienaar is baie behulpsaam.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Greg Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 292 8th Street, Voelklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Valentines Hermanus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

292 8th Street, Voelklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAv6eLweB5USZtQUVzh8acBYh6CyyzKKEQ6l30rxc0nZAOd2bOPF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 292 8th Street Voelklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.412804164772 19.296407844335

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang