Valley of the Rainbow Estate
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Jamie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 161
Jaar gelys 14
Opsomming van Resensie
Elizbe P - Apr 2024
Algehele gradering
Excellent premises with beautiful scenery and a peaceful atmosphere.
Lees meerSimone V - Feb 2024
Algehele gradering
Rustig en baie mooi.
Pieter L - Feb 2024
Algehele gradering
Hengelaar en voëlkykparadys.
Torien P - Des 2023
Algehele gradering
Dis 'n plek vir vrede en rus vir gees, siel en liggaam!
Neil H - Nov 2023
Algehele gradering
Pragtig, rustig.
Valley of the Rainbow Estate se terugvoer
Goeiedag Neil, dankie vir u bespreking by ons. Bly u het u ruskans geniet. Weet u is altyd welkom. Groete Francois & Annebelle Jacobs
Ruan L - Aug 2023
Algehele gradering
Safe, quiet.
Lees meerValley of the Rainbow Estate se terugvoer
Good day Mr Lessing. Thank you for your great review. We are grateful you had an amazing experience at Valley of the Rainbow. Hope to see you again in the near future. All the best. Francois and Annebelle Jacobs
Francois J - Mrt 2023
Algehele gradering
Wonderlike natuur en stilte.
Valley of the Rainbow Estate se terugvoer
Goeiedag Francois. Baie dankie vir u terugvoer omtrent u verblyf. Glo u het die ruskans by Valley of the Rainbow baie geniet. Hoop om u gou weer te sien. Groete Francois en Annebelle Jacobs
Jan-daniel V - Feb 2022
Algehele gradering
Die plek is asemrowend mooi. Mandy en haar man is die vriendelikste mense. Hulle sal ons beslis weer sien. Rustige, netjiese plek met die mooiste uitsig vanaf ons tent-chalet. Al wat ek kan sê is dankie.
Valley of the Rainbow Estate se terugvoer
Hi Jan-Daniel,
We are so grateful that you enjoyed your stay with us. It was our utmost pleasure hosting you both and hope to see you again soon in our valley of tranquility!
Regards,
Mandy & Gary Stolp
Cris L - Jan 2021
Algehele gradering
Dit was ons tweede besoek, en was weereens nie teleurgestel nie.
Cris L - Sep 2020
Algehele gradering
Uiters goeie waarde, het baie lekker gekuier en gehengel.
Sode P - Mrt 2020
Algehele gradering
Só lekker gebly. Pragtige plek.
Carien P - Feb 2020
Algehele gradering
Geniet 'n rustige tydjie in mooiste natuurskoon.
Lees meerDiléne M - Okt 2019
Algehele gradering
Stil, rustige natuurskoon.
Lees meerChas A - Sep 2019
Algehele gradering
Lovely setting and peaceful.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lieflike plek en rustig.
Die Mill-kamer was fantasties en uniek. Naby die damme en lieflike uitsigte. Die visvang was goed en ons het goeie grootte forel gevang in 'n goeie toestand. Ek sien uit daarna om terug te keer wanneer Jamie sy idees vir Valley of the Rainbow geïmplementeer het.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Anthony B - Aug 2019
Algehele gradering
Die ligging, diens en algehele gasvryheid en kwalitiet van verblyf en kos ens. was besonders.
Lees meerAntoinette V - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie privaat en rustig.
Leanne C - Mrt 2019
Algehele gradering
Awesome place, just too far from Dullstroom via tarred roads.
Anita C - Mrt 2019
Algehele gradering
Ontspanne.
Angela C - Feb 2019
Algehele gradering
Excellent service and warm atmosphere. We definitely recommend this beautiful place.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekende diens en warm atmosfeer. Ons beveel hierdie pragtige plek aan.
Sien sterre.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Nantes C - Feb 2019
Algehele gradering
Fantasties!
Lees meerAnne-marie S - Feb 2019
Algehele gradering
Afgesonder, rustig, geen moeite.
Drikus O - Feb 2019
Algehele gradering
Rus en vrede in 'n pragtige omgewing.
Dorothy L - Feb 2019
Algehele gradering
Stil rustig.
Johann S - Jan 2019
Algehele gradering
Wie nie waag nie.
Lees meerPieter H - Jan 2019
Algehele gradering
Wat 'n ongelooflike plek!
Miko L - Des 2018
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Matheus U - Des 2018
Algehele gradering
Heerlike ontspanne kuier.
Garth Johnson J - Des 2018
Algehele gradering
Loved it. Best breakaway that we have ever had.
Lees meerJaco V - Des 2018
Algehele gradering
‘n Lieflike verrassing.
Johan P - Des 2018
Algehele gradering
Was baie lekker. Pad net in 'n swak toestand en ander pad is 'n groot ompad.
Tjaart V - Des 2018
Algehele gradering
Dit was net een groot plesier. Vriendelik, behulpsaam en uitstekende diens.
Sonja S - Nov 2018
Algehele gradering
Absoluut heerlik.
Stephanie S - Nov 2018
Algehele gradering
Nie gemaak vir Dullstroom-verblyf nie.
Lees meerLouisa S - Okt 2018
Algehele gradering
Baie rustig! Geen selfoonopvangs, mens sluit behoorlik af.
Igna D - Okt 2018
Algehele gradering
Perfekte wegbreek.
Anthony B - Sep 2018
Algehele gradering
Nie gedink daar is 'n plek in Suid-Afrika waar ek kan ontspan sonder selfoonopvangs nie. Awesome ruskansie.
Lees meerIrma P - Sep 2018
Algehele gradering
Amazing.
Frans H - Sep 2018
Algehele gradering
Dit was hemels.
Tobie K - Sep 2018
Algehele gradering
Skoon, gerieflik, veilig, vinnige en opregte diens, vriendelik.
Ilze U - Aug 2018
Algehele gradering
Salig - geen elektronika nie. Kom in kontak met die natuur. Fantasties!
An-li W - Jul 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Neil C - Jul 2018
Algehele gradering
Rus en vrede in privaatheid ver van alles wat jaag en raas.
Lees meerCarina K - Jul 2018
Algehele gradering
Pragtige natuur en omgewing, ons het baie lekker oorgeslaap!
Tyler P - Jul 2018
Algehele gradering
Rustig en beeldskoon.
Martin W - Jun 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam en rustig.
Rozalna V - Jun 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Jozaan G - Jun 2018
Algehele gradering
Absoluut die moeite werd!
Lianda L - Jun 2018
Algehele gradering
Absoluut fantasties, uitstekende wegbreek.
Lydia M - Jun 2018
Algehele gradering
Pragtige plek, nie ver van Gauteng.
Frikkie T - Apr 2018
Algehele gradering
Baie lekker, het regtig lekker gerus.
Lees meerLinda H - Apr 2018
Algehele gradering
Heerlike plek om te gaan uitrus. Die stilte in die natuur is sielsongelukkig.
Almie V - Mrt 2018
Algehele gradering
Rustig en gemaklik!
Mariska K - Mrt 2018
Algehele gradering
Sprokiesmooi.
Gerard V - Mrt 2018
Algehele gradering
Waarlik die moeite werd en fantasties.
Annalé V - Mrt 2018
Algehele gradering
Valley of the Rainbow exceeded our expectations for a well needed weekend away!
Lees meerFrik G - Feb 2018
Algehele gradering
Dit is 'n rustige omgewing en die mede-gaste word nie gehoor of opgemerk nie. Verblyf baie privaat.
Doreen S - Feb 2018
Algehele gradering
Ongelooflik!
Lees meerEddie D - Feb 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Alex B - Jan 2018
Algehele gradering
Natuurskoon is pragtig en stil.
Christina J - Jan 2018
Algehele gradering
Tentverblyf aangenaam.
Wanda C - Jan 2018
Algehele gradering
Romanties, idilliese verblyf!
Frederik C - Jan 2018
Algehele gradering
Klein juweel in die middel van nêrens.
Loraine S - Des 2017
Algehele gradering
Great views and accommodation.
Christelle V - Des 2017
Algehele gradering
Fantastiese wegbreek!
Lees meerEmma H - Des 2017
Algehele gradering
Rustige, asemrowende mooi plekkie in die natuur.
Johann C - Des 2017
Algehele gradering
Ver bo verwagting.
Rolene B - Nov 2017
Algehele gradering
Was ontspannend.
Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Karen V - Okt 2017
Algehele gradering
Rus en vrede weg van die dorp.
Lees meerValley of the Rainbow Estate se terugvoer
Thank you so much for your wonderful review, we are happy to hear that you enjoyed your stay.
We are also happy that after the rain, the sun came out and that you could you enjoy the property as well.
Thank you again, for the wonderful drone footage and we hope to welcome you in the future.
Warm regards,
Shaun and Marjie
Ria O - Okt 2017
Algehele gradering
Gerieflik met alles wat jy nodig het!
Aldi V - Okt 2017
Algehele gradering
Rustig.
Zania D - Sep 2017
Algehele gradering
Dit was die lekkerste wegbreek in 'n lang tyd. Geen opvangs so ons gesinnetjie moes die heletyd praat en speletjies speel.
Valley of the Rainbow Estate se terugvoer
Good morning Zania,
Thank you for your review. We are very happy to hear that you have enjoyed your stay with us and we hope to welcome you again in the future.
Warm regards,
Shaun and Marjie
De Wet D - Sep 2017
Algehele gradering
Baie geniet.
Rene N - Sep 2017
Algehele gradering
Wow! Asemrowend.
Hendri V - Aug 2017
Algehele gradering
Ontspannend
Sune P - Aug 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld en pragtige natuurskoon!
Lenay G - Aug 2017
Algehele gradering
Fantasties!
Lees meerPauline J - Jul 2017
Algehele gradering
Peaceful getaway in log cabin.
Lees meerShané L - Jul 2017
Algehele gradering
Avontuurvol en lekker.
Juan V - Jul 2017
Algehele gradering
Heerlike naweek wegbreek met stilte en rustigheid.
Lees meerStella K - Jul 2017
Algehele gradering
Pragtige natuur.
Valley of the Rainbow Estate se terugvoer
Thank you for your wonderful review, Stella. We hope to welcome you again in the near future.
Warm regards,
Shaun and Marjie
Sonnette P - Mei 2017
Algehele gradering
'n Absolute balsem vir die siel, sal beslis weer gaan!
Lees meerValley of the Rainbow Estate se terugvoer
Thank you for your wonderful words Sonnette, we are happy to hear that you have enjoyed it so much.
We hope to welcome you and the rest of the family again in the future.
Warm regards,
Shaun and Marjolein
Juan V - Apr 2017
Algehele gradering
My grootste verwagtinge oortref! Pragtige, pragtige plek!
Shaneen K - Apr 2017
Algehele gradering
Wonderlike tydjie gehad!
Valley of the Rainbow Estate se terugvoer
Ons is baie bly julle het dit geniet.
Sien julle in die toekoms weer.
Groete
Shaun
Jeanine J - Apr 2017
Algehele gradering
Wonderlike verjaarsdag naweek.
Valley of the Rainbow Estate se terugvoer
Ons is baie bly julle het dit geniet.
Ons sal die wasbak in gedagte hou.
Ons hoop ons sien julle binnekort weer.
Groete
Shaun
Evette H - Mrt 2017
Algehele gradering
Het ons verwagtinge oortref!
Lees meerValley of the Rainbow Estate se terugvoer
Goeie dag Evette,
Ons is baie bly jul het dit geniet by ons, ons maak seker dat elke gas by ons baie welkom voel want dis waar dit als begin.
Jul was great gaste en ons kani wag om jul weer te verwelkom by ons nie.
Groete
Louis V - Mrt 2017
Algehele gradering
Awesome.
Valley of the Rainbow Estate se terugvoer
Ons is baie bly jul het dit geniet en ons hoop om jul gou weer te sien.
Groete
Shaun en Marjolein
Francois M - Feb 2017
Algehele gradering
Baie geniet.
Valley of the Rainbow Estate se terugvoer
Ons is baie bly jul het dit geniet en ons hoop om jul binnekort weer te sien
Groete
Shaun en Marjolein
Andriette L - Feb 2017
Algehele gradering
Ons het in die tent-chalet gebly, dit was baie lekker, en het die baie geniet.
William P - Feb 2017
Algehele gradering
Wonderlike wegbreek
Lees meerWillem H - Jan 2017
Algehele gradering
'n Unieke stukkie vallei-hemelsheid.
Lees meerCharnelle V - Jan 2017
Algehele gradering
Asemrowend mooi, baie netjiese en goed toegeruste verblyf.
Antoinette B - Des 2016
Algehele gradering
Nie kindervriendelik nie!
Len D - Des 2016
Algehele gradering
Lieflik en rustig.
Yolandie S - Des 2016
Algehele gradering
Dit was n onvergeetlike naweek!
Francois R - Des 2016
Algehele gradering
Ons het in die log cabins gebly en dit was ongelooflik mooi en netjies!
Lees meerJohan M - Nov 2016
Algehele gradering
Baie rustig en die kos was baie lekker.
Johnny E - Nov 2016
Algehele gradering
Die huisie en die ligging van die huisie was ongelooflik.
Loura K - Nov 2016
Algehele gradering
Sielskos.
Nardus S - Nov 2016
Algehele gradering
Skoon, netjies en rustige atmosfeer met mooi natuurskoon.
Odette R - Nov 2016
Algehele gradering
Rustig en afgesonder - ideaal vir 'n wegbreek van die stad af!
Ulrike B - Okt 2016
Algehele gradering
Dit is nie naby Dullstroom nie, maar die chalets was baie nice en ons het dit baie geniet.
Kim G - Okt 2016
Algehele gradering
Excellent service and fishing!
Lees meerJuan V - Sep 2016
Algehele gradering
Netjies, gerieflik - alles wat jy nodig het om lekker te ontspan!
Lees meerLize L - Sep 2016
Algehele gradering
Sal nie weet nie. Kan nie eers by die plek uitkom nie en dan hou hulle nog mens se geld.
Bonny L - Sep 2016
Algehele gradering
Absolutely fabulous - stunning area, lovely accommodation!
Freddy W - Sep 2016
Algehele gradering
Verblyf was baie aangenaam
Janet V - Aug 2016
Algehele gradering
Beeldskoon in die natuur.
Elmarie V - Aug 2016
Algehele gradering
Fantasties.
Lees meerCarina L - Jul 2016
Algehele gradering
Ongelooflik mooi, kos was puik!
Charlotte M - Jul 2016
Algehele gradering
Uitstekende diens, pragtige natuurskoon en sommer sakpas daarby! 'n Pot ontspan-goud aan die einde van dié reënboog!
Lees meerPaul M - Jul 2016
Algehele gradering
A perfect, relaxed weekend.
Valley of the Rainbow Estate se terugvoer
Hi Paul,
Thank you very much for your beautiful review. We look forward to welcoming you at Valley again.
Kind Regards,
Management
Rina J - Jun 2016
Algehele gradering
Die uitsig, omgewing en vriendelikheid het my sowaar laat tuis voel. Awesome plek!
Pieter V - Mei 2016
Algehele gradering
Lekker.
Piet J - Mei 2016
Algehele gradering
Fantastiese plek.
Michael V - Mei 2016
Algehele gradering
Verskriklik lekker gewees!
Ria P - Apr 2016
Algehele gradering
Alles is pragtig, vriendelike ontvangs, lekker gebly.
Jemima B - Mrt 2016
Algehele gradering
Ongelooflik!
Shaneen K - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie lekker gekuier! Baie mooi plek en die natuur is beeldskoon!
Ben N - Mrt 2016
Algehele gradering
Manjifiek.
Ilana V - Feb 2016
Algehele gradering
Pragtige verblyf, perfekte ligging en net wat mens nodig het om bietjie uit te rus.
Francois P - Feb 2016
Algehele gradering
Lekker.
Valley of the Rainbow Estate se terugvoer
Goeie dag Francois,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons hoop julle kom kuier gou weer.
Groete,
Die Bestuur - Valley of the Rainbow
Nelia L - Feb 2016
Algehele gradering
Inderdaad die regte plek vir 'n rustige naweek.
Valley of the Rainbow Estate se terugvoer
Goeie dag Nelia,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit was lekker om julle hier te ontvang en ons hoop julle kom gou weer kuier.
Groete,
Die Bestuur - Valley of the Rainbow
Gert B - Jan 2016
Algehele gradering
Hemelse stilte!
Helani N - Jan 2016
Algehele gradering
Awesome!
Kobus U - Jan 2016
Algehele gradering
Baie lekker.
Anonieme gas - Jan 2016
Algehele gradering
Siegfried D - Jan 2016
Algehele gradering
Excellent.
Izan C - Des 2015
Algehele gradering
Pragtige plek, baie gasvrye mense en uitstekende diens!
Carli O - Des 2015
Algehele gradering
Lieflike plaas geleë in 'n vallei. Met 'n ongelooflike uitsig vanaf die tenthutte.
Reniel E - Des 2015
Algehele gradering
Fantastiese wegbreek!
Michelle L - Des 2015
Algehele gradering
Rustig.
Christoffel B - Des 2015
Algehele gradering
Lekker!
Megan R - Des 2015
Algehele gradering
Our hosts were beyond amazing! I can't recommend this little patch of heaven higher!
Lees meerWian V - Nov 2015
Algehele gradering
Baie mooi en rustig met vriendelike diens.
Annelize S - Nov 2015
Algehele gradering
Asemrowend!
Elsie W - Nov 2015
Algehele gradering
Wow! Rustig!
Willem D - Nov 2015
Algehele gradering
Rustig.
Sanet E - Okt 2015
Algehele gradering
Baie mooi en rustig.
Lees meerDennis V - Okt 2015
Algehele gradering
Die houthut was fantasties.
Anchen J - Sep 2015
Algehele gradering
Pragtige houthuisie!
Villiers S - Aug 2015
Algehele gradering
Dit was great!
Wimpie S - Jul 2015
Algehele gradering
Die gasheer en gasvrou was uitstekend en baie lekker kos.
Erika B - Jul 2015
Algehele gradering
Beautiful scenery, friendly staff and stunning accommodation!
Leticia V - Mrt 2015
Algehele gradering
Pragtige natuurskoon in die bos met mooiste tuine. Kos uit die boonste rakke.
Magda W - Jan 2015
Algehele gradering
So ontspannend en lafenis vir die siel!!
Chantelle V - Des 2014
Algehele gradering
Pragtig en stil .
Amanda B - Des 2014
Algehele gradering
Kamers baie ruim en goed ingerig en diens baie professioneel.
Adri B - Sep 2014
Algehele gradering
Die beste wegbreekplek!
Alicia D - Aug 2014
Algehele gradering
Absoluut 'n MOET!
Lees meerHeli M - Jun 2014
Algehele gradering
Baie rustig!
Willie P - Mei 2014
Algehele gradering
Ons beveel die oord ten sterkste aan almal wat wil rus en visvang.
Christi N - Mei 2014
Algehele gradering
Ons het heerlik gerus, gekuier en die kos was heerlik!
Paul V - Apr 2014
Algehele gradering
Baie rustig en mooi!
Andries S - Feb 2014
Algehele gradering
Ons het nie lekker gebly in die tent nie
Mark R - Des 2013
Algehele gradering
Rustig met uitsonderlike uitsig.
Joey L - Aug 2013
Algehele gradering
Uitstekend! Vriendelike mense!
Prajakta T - Jun 2013
Algehele gradering
Nice Stay
Colleen F - Mei 2013
Algehele gradering
Tranquil and stunning!
Lisa B - Mrt 2013
Algehele gradering
Lekker gebly maar die slaapkamers kort bietjie opdatering,
Lees meerElmien B - Feb 2013
Algehele gradering
Good
- Kapasiteit: 38 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die D211, Konterdanskloof, Dullstroom, 2252, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom