Piesangvallei Akkommodasie by Valley View | LekkeSlaap
+14

Valley View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pendeensingel 11 , Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R790 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Valley View is 'n selfsorg-tuinkothuis vas aan 'n gesinshuis met 'n aparte ingang in Plettenbergbaai. Dis luuks, stil en die ideale wegbreek naby Plettenbergbaai se Blouvlagstrande.

Dié ateljeewoonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met gasplate, 'n konveksie-mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel en wasmasjien. Daar is 'n etenstafel vir 4 en die sitarea het 'n dubbelslaapbank en 'n platskerm-TV.

Die eenheid lei na 'n privaat binnehof en 'n tuintjie met stoepmeubels en 'n ingeboude braai.

Slaapplek

’n Bespreking by Valley View sluit in:

Koningingrootte-bed Kinderbank vir 2
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Pendeensingel 11 , Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pendeensingel 11 , Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf93fd7f68e41d10eebd5ae09692d520c5544378663f63e4fb3ee5cb416dd5bfab2a48c36bbdd8983a7599983ba4fa7ec17ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R790  per nag (plek vir 2) 11 Pendeen Crescent Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.064775474681 23.36680204051
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za