Valley View
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Mia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Derick V - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlik gekuier. Alles mooi en netjies. Diens vriendelik.
Lees meerValley View se terugvoer
Dankie dat julle die uitsig gerapporteer het, die boom en struike is gesnoei. Ondersoek van die beddens het geen gebreke aan die lig gebring nie, alles normaal. Die feit dat daar geen DSTV is nie, word in die beskrywing vermeld, so dit is 'n keuse van ons en die gas aanvaar dat indien hulle hierdie eenvoudige verblyf teen 'n beskeie prys bespreek.
Chenine M - Jan 2023
Algehele gradering
Great value for money.
Mary W - Des 2021
Algehele gradering
Very friendly, caring hosts.
Marius S - Jan 2021
Algehele gradering
Baie lekker gekuier, baie rustig.
Elmarie D - Jan 2019
Algehele gradering
Rustig en ontspannend.
Valley View se terugvoer
Jammer, maar die beskrywing van die woonstel se dat daar net een DVD speler aanwesig is. Ek sal nog spesiaal meld dat ons nie TV ontvangs het nie.
Chantal G - Jan 2019
Algehele gradering
Die perfekte wegbreekplekkie.
Alet S - Des 2018
Algehele gradering
Absoluut uitstekend.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Du Preez-straat 9, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom