Valley View
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Du Preez-straat 9, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Valley View is 'n selfsorgwoonstel onder die eienaar se perseel in Knysna Heights. Die eienaars woon op die boonste verdieping, maar gaste is vry en heeltemal apart van die eienaar se leef-area af. Dié eiendom is in 'n ideale bestemming geleë en slegs 'n motorrit ver vanaf verskeie bestemmings en geriewe in die dorp.
Die woonstel het sy eie ingang en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en kan teenmekaar geskuif word op versoek. Die badkamer het 'n stort-oor-bad. Die oopplan-kombuis het 'n yskas, 'n tweeplaatstofie, mikrogolf, 'n groot pan, broodrooster, ketel, koffie, dompelkoffiepot, eetgerei en breekware. Daar is 'n rugsteunstelsel in die geval van beurtkrag wat die ligte, yskas en ketel sal aanhou, asook 'n enkelplaatgasstoof.
Die sitarea langsaan het 'n 2 stoele en 'n DVD-speler met 'n verskeidenheid DVD's en video's. Die leefarea bied toegang tot die tuin wat draagbare braaigeriewe het en 'n uitsig oor die Soutriviervallei bied. Parkeerplek op die perseel is onderdak en goed belig vir 1 motor.
Valley View is 2 tot 3 km vanaf die middedorp waar gaste kan kies en keur tussen die Knysna Mall, restaurante, winkels, Waterfront Knysna Quays en vele ander besienswaardighede op hierdie gedeelte van die Tuinroete.
Partytjies of etepartytjies vir meer as 2 gaste word nie toegelaat sonder vooraf toestemming nie.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Hongaars
Parkeerplek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Mia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Du Preez-straat 9, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Valley View het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Knysna Heights Knysna Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Du Preez-straat 9, Knysna, 6571, Wes-Kaap