Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Valley's End Guest Cottages

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Tharien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 45 resensies vir Valley's End Guest Cottages
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Geert V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geert V
Saam met vriende

The accommodation suited our needs.

Beds were comfortable, owners very hospitable. We broke a glass and forgot to mention this on leaving. Please ask if there is a settlement fee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Valley's End Guest Cottages se terugvoer

Geert, dankie vir die terugvoer. Vergeet die glas. Groete

Valley's End Guest Cottages
Marinda M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda M

Perfect spot for peace & quiet. Well equipped & comfy stay. Amazing view.

Amazing view. Awesome hosts. Perfect spot for peace & quiet. Well equipped & comfy stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Enkelreisiger

Rustig, gerieflik en pragtige uitsig.

Die eenheid was baie goed toegerus met allerlei benodigdhede. Die uitsig vanaf die stoep na die berg is pragtig en in die aande was die sonsondergange onverbeterlik. Selfs die mistige oggende en aande het hulle bekoring gehad. Die eienaars se besorgdheid en vriendelikheid met gaste was duidelik en die klein bederfies was baie waardeer. Dit was heerlik om net vir 'n paar dae te kon afskakel in so 'n pragtige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Piet R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspanne met heerlike gasvryheid.

Heerlik stil. Moet niks verander nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Valley's End Guest Cottages se terugvoer

Dankie vir die terugvoer, Piet. Bly as jy dit geniet het.

Valley's End Guest Cottages
Marinda B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda B
Enkelreisiger

Gasvryheid op sy beste.

Baie lekker gebly. Rus en vrede vir die siel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie J
Saam met vriende

Mooiste uitsig oor die Langeberge - baie lekker gebly.

Dit is die mooiste uitsig oor die Langeberge. Pragtige "cozy" huisies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Valley's End Guest Cottages se terugvoer

Dankie Hannelie. bly julle het dit geniet. Sal wonderlik wees om julle weer te ontvang. Groete Tharien

Valley's End Guest Cottages
Bossie M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bossie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Snoesige verblyf met die mooiste uitsig denkbaar.

Ons het tydens die erge stormweer van 23-25 September 2023 in die plek gebly. Die huis was oorvloedig toegerus: ons kon nie eens die helfte van die brandhout opgebruik nie! Heerlike vars tuisgebakte brood, beskuit en vars vrugte. Allerlei soorte tee. Naby genoeg aan Heidelberg om die uitstekende Hessequa Harmonie-fees te kon bywoon. Goeie grondpad (± 4 km) ten spyte van die stortreën. Snoesig warm. Onderdak braaiplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Valley's End Guest Cottages se terugvoer

Bossie dankie dat jy jou ervaring met ons deel. Hoop om julle weer te kan ontvang. Groete Tharien

Valley's End Guest Cottages
Jennifer D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely place ─ will definitely return.

Was disappointed that we weren't able to use the indoor fireplace as advertised. I believe there were bees in the chimney. However the hosts were lovely, warm people who included lots of little extras such as butter, jam, grated cheese and fruit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tirsa V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tirsa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike gesellige plekkie met die stilte van plaas en natuur om mens!

Grasse wat wieg in die wind, swaeltjies wat bekoorlik deur die lug seil - hier is 'n plekkie waar mens tot rus kom! Die huisie is goed toegerus en bied mooi uitsigte op die berge en oor die vallei. Die eienaars is baie behulpsaam en daar is soveel klein maniere hoe hulle mens welkom en tuis laat voel. Ons het heerlik gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Valley's End Guest Cottages se terugvoer

Baie dankie Tirsa, ons is bly julle het dit geniet. Kom weer en bring die kinders saam.

Valley's End Guest Cottages
Adele W - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele W
Gesin met tieners

Rustige plekkie op 'n mooi plaas met asemrowende views.

Prentjiemooi views van die berge en skape. Rus en vrede vir jou siel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Valley's End Guest Cottages se terugvoer

Baie dankie Adele. Sal julle graag weer wil ontvang. Groete

Valley's End Guest Cottages
Malinda S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malinda S

Skoonmaakplek vir die siel.

Rustige atmosfeer met die asemrowende valleie as uitsig. Eenheid is toegerus tot die fynste detail, alles wat jy mag nodig kry en nog meer! Was baie bederf met varsgebak, vrugte en vars melk in die yskas. Regtig waarde vir jou geld en gemoed! Sal ver moet soek om nog sulke gasvryheid elders te ervaar.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tristan D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tristan D
Gesin met klein kinders

Peaceful and relaxing.

The hosts are incredibly hospitable and arrived to greet us with home-baked muffins. The cottage is extremely well-stocked and has everything you could need when going away, very well thought out. The view from the porch is also very beautiful. A great location if you are just looking to unplug for a few days.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carina B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely stay.

Well equipped cottage with caring hosts. Cottage very comfortable.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willem M
Enkelreisiger

Awesome location. Great view!

Very nice place. Clean and tidy. Quiet. Food for the soul.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lenore S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lenore S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig van die vallei.

Baie oulike kothuis. Ongelukkig was daar baie spinnerakke teen die mure en die dak. Die waterpomp vir die warm water het ook nie gewerk nie. Ons kon nie stort op ons laaste dag nie, maar. Dit was nogsteeds 'n lekker plek om oor te slaap. Pragtige uitsig oor die vallei! Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marié B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marié B

Heerlik, rustig, vredevol.

Die boere-gasvryheid van Tharien-hulle saam met uitsig op die Langeberge was eenvoudig verstommend. Wens ons kon langer bly, veral vir nog muffins en pannekoek.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, rustig. Kan aanbeveel.

Die huisie is baie goed toegerus en alles is skoon en netjies. Ons het ekstras soos hout, melk, vrugte en muffins ontvang. Dit het ons nie verwag nie. Die uitsig is ook besonders mooi.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julian V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Julian V
Saam met vriende

Peaceful and quiet

Not much to do but walk around.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariana E - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Geen geld kan die vrede en rustigheid koop wat mens op die plaas ervaar nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mandie L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mandie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die regte plek vir lekker rus sonder steurings / mense / geraas.

Huisie baie snoesig. Binneste vuurhert se pyp was toe en jy kon nie vuur in die huisie maak nie. Dit was buite toegemaak met 'n sak. Geskikte plek vir wegbreek met dierevriende. Ons drie honde het dit terdeë geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mario B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mario B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peace and tranquillity away from the city buzz.

Once again, a peaceful, quiet experience away from it all. The gallery unit is well equipped and served all our self-catering needs. The additional furniture added since our last visit is well suited. The double bed will have to be replaced though, as the spring mechanism does not allow for a peaceful night's rest, even with the slightest movement. We eventually put the mattress on the floor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Erika B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi uitsig. Jammer die kaggel rook so dat dit nie gebruik kan word nie.

Pragtige uitsig oor Grootvadersbos. Gerieflik en veilig. Ongelukkig was die agterste stoep nie skoongemaak nie. Ons het ‘n plek gekies oor die kaggel, maar kon dit nie gebruik nie - rook in vertrek in.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vlok L - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Vlok L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en ontspannend met fantastiese uitsig.

Die huisie is goed toegerus met alles wat nodig is. Alles was skoon en netjies. Geen klagtes nie, dankie vir 'n lekker kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja M
Saam met vriende

Die ongelooflike lekker kuier op die stoep, die stilte wat jy waardeer en die prentjiemooi berguitsig wat voor jou lê. Asemrowend!

Baie dankie aan Valley's End Guest Cottages. Julle het 'n pragtige plek! Ons het die stoep vreeslik geniet. Wens ons kon langer bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Valley's End Guest Cottages se terugvoer

Baie dankie, dit was lekker om julle te kon ontvang.

Valley's End Guest Cottages
Charlene M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Dit was regtig 'n baie heerlike rustige naweek in absolute asemrowende omgewing. Kan die plekkie enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Valley's End Guest Cottages se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer, kom kuier weer.

Valley's End Guest Cottages
Sue-jëanne J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sue-jëanne J
Saam met vriende

Lieflike, wonderskone uitsig. Rustige omgewing.

Dit was 'n wonderlike plaas met 'n baie vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Ons en ons honde sal beslis weer wil besoek! Die landskap en omgewing is super-spesiaal! Ons het baie gestap en heerlik gerus. Ons het in die eenheid wat vas aan die woonhuis is gebly. Dit was nie ten volle ingerig vir selfsorg nie, maar Elmien het gou 'n ketel gebring toe ons vra en ons het goed reggekom aangesien ons gekookte kos saamgebring het. (Geen broodbord, broodmes, klein borde, ens.) Dit was heerlik ruim, met lieflike uitsigte en redelik privaat (ons kon vroegaand die eienaars baie duidelik hoor in ons kamers, maar net 2 keer.) Ons was wel heeltemal buite sig van die woonhuis. Ek dink die kothuise sal beslis lekkerder wees om in te bly en dalk meer volledig toegerus wees. Ons kan nie wag om weer te besoek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Valley's End Guest Cottages se terugvoer

Baie dankie. Ons sal aandag gee waar nodig.

Valley's End Guest Cottages
Mario B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario B
Saam met eggenoot / lewensmaat

‘n Stukkie hemel op aarde.

Hierdie is voorwaar ‘n ondervinding wat ek nooit sal vergeet nie en een wat ek hoop om binnekort weer te herhaal. Die huisie waarin ons gebly het, is ‘n goed versorgde plek en het aan al ons behoeftes voldoen. Voorwaar iets besonders. Dankie aan Elmien wat elke oomblik lekker gemaak het en ons spesiaal laat voel het. As jy ‘n stukkie hemel op aarde soek, gaan bly gerus hier. Ek sou wel graag die kaggel binne wou gebruik om dit nog beter te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Valley's End Guest Cottages se terugvoer

Baie dankie, was wonderlik om julle te kon ontvang.

Valley's End Guest Cottages
Alex W - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex W
Saam met vriende

Gerieflik.

Gerieflike akkommodasie. Pragtige natuurskoon en die perfekte naweekwegbreek om die batterye weer te herlaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richard S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard S
Besigheidsreis

Dit was onglooflik rustig en baie goed ingerig.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Valley's End Guest Cottages se terugvoer

Baie dankie dit was lekker om julle te kon ontvang.

Elmien

Valley's End Guest Cottages
Corinne D - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corinne D
Gesin met tieners

Everything was great, thank you.

It is near Grootvadersbosch and I wanted to visit it. I think it is 'n bit expensive. There was not water on Saturday morning but luckily other accommodation. The soup and rusks that we received were very welcome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Valley's End Guest Cottages se terugvoer

Dankie

Dit was lekker om julle te kon ontvang!

Elmien

Valley's End Guest Cottages
Anonieme gas - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
La B - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
La B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tussen werkershuisies, diere en vlieë bring jy nie vriende oor om te kuier nie.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dion P - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dion P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker hier uitgerus na 'n dag se ry. 'n Landelike plaaskothuis met alles wat jy benodig.

Ons het net oornag, dit sou lekker gewees het om langer te bly en die rustigheid te waardeer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Valley's End Guest Cottages se terugvoer

Baie dankie.
Valleys End

Valley's End Guest Cottages
Rudolf F - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolf F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Ek het die eienaars baie beleefd ervaar. Die huis is oop en vrolik. Dit is 'n pragtige plaas en ligging. Die pad is ook heel goed, al is dit jammer die teer kom nie tot by die huis nie. Die ontbyt was so lekker. Ek sal môre weer daar gaan bly as ek kan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Valley's End Guest Cottages se terugvoer

Baie dankie vir die kommentaar , dit word opreg waardeer.

Valley's End Guest Cottages
Yolandi S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Yolandi S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig!

Die eenheid is goed toegerus en dit is baie rustig en stil. Net een ding wat ons gepla het: Eers nadat ons gevra het oor die TV is ons meegedeel dat die TV 'n dag of 2 terug gebreek het en al die winkels toe was oor die Kerstydperk om dit te herstel. Maar die rustigheid was welkom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie L - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great value for money, ideal for taking a break from society!

I would highly recommend Valley's End Guest Cottages. Friendly people, great views, ideal breakaway from society to just relax! Great value for money!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus R - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vol karakter en warm gasvryheid. 'n Ware plaaservaring.

Die verblyf is baie netjies en persoonlik. Dit beskik oor alles wat jy nodig het. Die uitsig is baie mooi en die huise is so dat jy gemaklik kan bly maar steeds weet dat jy in 'n plaashuisie vol karakter blyr.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Valley's End Guest Cottages se terugvoer

Beste Kobus,

Baie dankie vir die kommentaar, ons waardeer dit baie. Hoop om julle gou weer te sien.

Valley's End Guest Cottages
Johan S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Gesin met klein kinders

Heerlike oornaghuisies in die mooiste stukkie versteekte Suid-Kaap.

Ek dink die R322 tussen Heidelberg en Suurbraak is my nuwe gunsteling area in die nabye Suid-Kaap. Die uitsig vanaf Valley's End na die Grootvadersbosch inheemse woud teen die berge is besonders. Die groen heuwels met Nguni-beeste in die verte herinner mens aan die Natalse Middellande. Mens kan net staar in die verte en jy ontspan sommer tot diep in jouself. Die hartlike, gasvrye ontvangs deur Pieter en Tharien op die plaas maak oorslaap op Valley's End ekstra lekker. Het al klaar aan die familie aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Valley's End Guest Cottages se terugvoer

Baie dankie vir die opbouende kommentaar, ons waardeer dit baie.

Valley's End Guest Cottages
Pauline S - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline S
Saam met vriende

Een nag geslaap op pad terug van blommetoer.

'n Puik bestemming met 'n eksie-perfeksie gasvrou wat vir ons alles in fynste detail en met smaak voorgesit het ... Mens wou sommer langer bly en rus. Tien uit tien!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Valley's End Guest Cottages se terugvoer

Baie dankie vir julle besoek en die wonderlike kommentaar. Ons waardeer julle.

Valley's End Guest Cottages
Melt H - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melt H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend. Ons sal weer gaan!

Ons is baie gasvry ontvang en in 'n woonstel aan die hoofhuis geakkommodeer! Selfs beurtkrag het nie die kuier bederf nie. Onverwagte "scons" die Sondagoggend, en 'n soetdingetjie vir ons kleinkinders het die besoek die moeite werd gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Valley's End Guest Cottages se terugvoer

Hi Melt,
Dit was ons voorreg om julle te ontvang.
Ons deel graag die wonder van die skepping met gaste.

Valley's End Guest Cottages
Francois T - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois T
Saam met eggenoot / lewensmaat

'Onopgesmukte' lekkerte

Die perfekte ligging, uitsigte, stilte, gehalte-vir-geld, plaasontbyte om van te droom gekombineer met onopgesmukte gasvryheid van die gasheer en vrou as die 'kersie op die koek'. Dit het 'n onvergeetlike langnaweekwegbreek gemaak! Ons kom weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Valley's End Guest Cottages se terugvoer

Hi Francois,
Dit was heerlik om julle te kon ontvang.
Julle teenwoordigheid het ons verryk.

Valley's End Guest Cottages
Carol H - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol H
Saam met vriende

A comfortable rustic stay.

This is the ideal venue for unwinding and enjoying the scenic views. The cottage is adequately equipped for self-catering and the complimentary items - of which there are plenty - adds to the comfort of one's stay. The owners' hospitality and teatime surprise are appreciated.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootvaderbosch 114, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgyYzk3ZTllLWFjODUtNGJhOS1iZjJkLTlkZWEyOTUzOTBiMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 Grootvaderbosch 114 Heidelberg 6665 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.024153429287 20.814047293825
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem