6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - 48 Hartenbos Landgoed, Hartenbos, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Van Villa's 1 is 'n selfsorghuis op 'n veilige landgoed net buite Hartenbos. Dit is ook naby al die geriewe en die strand.
Die eenheid beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamer wat slaapplek vir 6 gaste bied. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n TV teen die muur. Die tweede en derde slaapkamer het dubbelbeddens.
Die oopplan-kombuis is toegerus met alles wat gaste sal nodig hê vir selfsorgdoeleindes, sowel as 'n skottelgoedwasser en tuimeldroër. Die sitkamer het gemaklike sitplek, sowel as 'n platskerm-TV en WiFi. Die eenheid het 'n binnebraai-area met 'n etenstafel en 'n ingeboude braai.
Gaste kan gerus van die gemeenskaplike swembad in die landgoed gebruik maak.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Ryno Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 48 Hartenbos Landgoed, Hartenbos, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink Van Villa's 1 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
48 Hartenbos Landgoed, Hartenbos, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang