Van Zylsrust Country House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Van Zylsrust Country House is op ‘n vrugte- en wingerdplaas tussen Bonnievale, McGregor en Robertson geleë. Bonnievale is 'n dorpie wat onder die Kaapse Wynlande-distrik in die Wes-Kaap val. Dié omgewing bied 'n skilderagtige roete deur die Riviersonderend- en Langeberge.

Die verblyf bestaan uit 6 ruim slaapkamers en 2 badkamers met slaapplek vir 12 gaste. Daar is 2 kamers met dubbelbeddens. Die ander 3 kamers het 3 enkelbeddens en die laaste kamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, mikrogolf, yskas, vrieskas, broodrooster, ketel en skottelgoedwasser. Handdoeke, linne en afdrooglappe word voorsien.

Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area, rolstoelvriendelike geriewe en veilige parkeerplek in.

Doendinge naby ons sluit voëlkyk, wynproe, fietsry, bergfietsry, swem en 'n gholfbaan in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers
  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Van Zylsrust Country House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 300 per nag (vir 12 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za