Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Veldjie Huis

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Eric Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Veldjie Huis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Ronita E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronita E

Absolute fantastiese verblyf.

Ons het die voorreg gehad om 'n paar dae deur te bring by Veldjie Huis, en kan eerlik sê dat dit 'n fantastiese ervaring was. Veldjie Huis bied die perfekte ontsnapping uit die alledaagse lewe. Die akkommodasie self is uiters gerieflik en goed toegerus met alles wat jy nodig het vir 'n ontspanne verblyf. Die rustige atmosfeer en pragtige uitsig op die omliggende landskap dra by tot die totale ervaring. Wat my die meeste beïndruk het, was die vriendelikheid en gasvryheid van die gasheer. Hy het uit sy pad gegaan om ons tuis te laat voel en het ons verblyf onvergeetlik gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R6 000
per nag (plek vir 14)
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 14)
Vanaf
R6 000
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8,7 km vanaf die R734, Hartebeestfontein-plaas 123, Dinokeng, 0407, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA83d65c9272c2b2281cb36df8e6813af6af10a606ebd54f08ff04f0fe493fd961aa96034648558b8ab88f7a3c7395147241fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag (plek vir 14) 1 5 1 5 8.7 km from the R734 Hartebeestfontein Farm 123 0407 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.393160210528 28.426664925647
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem