Veldjie Huis
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8,7 km vanaf die R734, Hartebeestfontein-plaas 123, Dinokeng, 0407, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R6 000 per nag (plek vir 14)
Beskrywing
Veldjie Huis is 'n selfsorghuis in die Dinokeng Wildreservaat, net 60 km noordoos van Pretoria en 110 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.
Die huis bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort, en die ander 2 slaapkamers bied toegang tot 'n derde badkamer met 'n stort wat dan ook rolstoel vriendelik is. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die sitarea en eetarea het genoeg sitplek vir gaste om te ontspan en daar is 'n TV en 'n kroeg.
Die huis spog met 'n pragtige tuin, 'n swembad, 'n speelarea vir kinders, baie sitplek buite en 'n boma-area. Gaste kan vroegoggend of teen skemertyd kyk hoe 'n wye verskeidenheid wildspesies hul dors by die privaat uitkyk punt of by die Boekenhoutspruit, net 300 m van die huis af, les.
Slaapplek
’n Bespreking by Veldjie Huis sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Eric Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Jaar gelys 1
Ligging
- 8,7 km vanaf die R734, Hartebeestfontein-plaas 123, Dinokeng, 0407, Gauteng
- Gaste dink Veldjie Huis het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Dinokeng Dinokeng Wildreservaat Gauteng
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8,7 km vanaf die R734, Hartebeestfontein-plaas 123, Dinokeng, 0407, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom