Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ver-Weg

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

William Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir Ver-Weg
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Nadia H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia H
Gesin met klein kinders

Knysna Marathon.

Baie gerieflik, netjies en skoon! Ons sal definitief terugwees volgende jaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ver-Weg se terugvoer

Nadia, thanks for taking the time to review Ver-Weg and for your kind words. Hope we can host you and your group soon.

Ver-Weg
Gretha H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gretha H
Saam met vriende

Lovely place to stay, with everything that you need. Beautiful view.

Wish we could have stayed longer, nice relaxed atmosphere and everything you need for a breakaway from the city.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ver-Weg se terugvoer

Thanks for the kind review. You were a great group. Will pass review on to Linda and team who prepared your accommodation. Hope you guys come back soon.

Ver-Weg
Rianette S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rianette S
Saam met vriende

Lekker naweek met die mooiste uitsig.

Ons het baie lekker gebly. Die huis was netjies en goed toegerus. Ons het die mooiste uitsig gehad wat woorde nie kan beskryf nie. Definitief waarde vir geld. Raai enige iemand aan om daar vakansie te hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ver-Weg se terugvoer

Dankie vir die goeie resensie, ons waardeer dit baie en sal dit ook aanstuur vir die diensspan wat die plekkie netjies hou en versorg.
Ons hoop julle kom kuier gou weer

Ver-Weg
Madra J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madra J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties.

Die huis is perfek, baie netjies, geen klagtes, alles was gerieflik. Die uitsig van die balkon af was "to die for".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ver-Weg se terugvoer

Dankie vir die positiewe resensie. Ons waardeer dit en sal dit aan Linda en personeel deurgee . Julle was puik gaste en ons hoop julle kom kuier gou, gou weer.
Groote,
Debbie en William

Ver-Weg
Renaldo W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renaldo W
Gesin met klein kinders

Pragtige huis in 'n ongelooflike mooi omgewing.

Vanaf bespreking tot en met ons vertrek het is daar deurlopend met ons gekommunikeer om om seker te maak behoeftes word voldoen. Pragtige woning wat baie gerieflik is. Sal vir seker hulle aanbeveel

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ver-Weg se terugvoer

Dankie vir die bemoediging, sal dit deur gee. Julle was uitstekende gaste en ons hoop julle kom kuier gou weer . Groete Debbie en William.

Ver-Weg
Zephian A - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zephian A

Heerlike tyd by die see!

Wat 'n wonderlike naweek! Ons gesin met tieners en klein kindertjies het so lekker en gemaklik in Ver-Weg gebly. Genoeg gemaklike kamers, netjiese badkamers en 'n heerlike kuierstoep, waar ons ure spandeer het aan gesels, speletjies, eet en kuier. Alles wat jy nodig het en nog meer. Selfs bederf met vars brood, botter en ander produkte. Kan nie wag om weer te gaan nie! Dankie Ver-Weg!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ver-Weg se terugvoer

Baie bly dat julle lekker gekuier het. Dankie vir die goedhartige resensie. Dit inspireer ons om die standaarde hoog te hou. Ons hoop om julle gou weer te verwelkom.
Debbie en William

Ver-Weg
Vedre H - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vedre H
Gesin met tieners

Vakansie saam met my gesin in die Tuinroete.

Die vakansiehuis is gerieflik geleë om die Tuinroete te verken. Voëllewe is besonders om te beskou van die stoep af. Lekker ontspanne huis waar al die gesinslede kan kom en gaan soos hulle wil. Stapafstand van die strand af. Heerlike stoep om op te kuier en die pragtige uitsig te aanskou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ver-Weg se terugvoer

Dankie, vir die ondersteuning tydens die strandverbod ons waardeer dit baie. Ons hoop julle kom kuier gou gou weer en dat die strande dan oop is.

Ver-Weg
Veronique W - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronique W

Baie gerieflik, netjies en goed ingerig.

Baie goeie waarde vir geld, ons sal definitief teruggaan. Alles was skoon, netjies en het ons verwagtinge oortref.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ver-Weg se terugvoer

Dankie vir die terugvoering. Ons hoop julle kom kuier gou weer.

Ver-Weg
Vanaf
R3 600
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R3 600
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Agapanthuslaan 210, Brenton-on-sea, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE3ZWQwY2FhLWRhYzgtNGU3OC04ODY3LWY4MzM3NTExOGUyNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag (plek vir 10) 8 5 1 5 210 Agapanthus Avenue Brenton-on-sea 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.072657779674 23.026392526786
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem