LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+30

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Janine K
Lang verblyf
5.0
Jan 2026

Fantastiese ligging, diens en pragtige plek! Sal definitief weer gaan! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolette V
Kort verblyf
4.8
Jul 2026

Rustig. Ons het lekker gebly en gekuier. Die uitsig was baie mooi en die kinders het dit ook baie geniet. Die leefarea is net baie klein vir so baie mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
William
Ver-Weg
Dankie, bly julle het lekker gebly. Hoop julle kom kuier gou weer.

Janet H
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
4.6
Jul 2026

A wonderful getaway spot for a family and friends. We had a lovely stay. The property is in a beautiful setting with stunning views of the sea and beach. Everything was nice and clean and comfortable, although we were a bit cold as there was only one small heater. We would definitely stay there again with a bigger group as there is plenty of accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
William
Ver-Weg
Thank you for taking the time to do a review. July can be cold. Thank you for letting us know about the heaters. We will add some heaters. Hope to welcome your group back to Ver-Weg soon!

Juan D
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Uitstekende bestemming wat 10 mense kan akkommodeer. Ons het baie lekker gebly by Ver-Weg. Dit was alles soos wat dit adverteer was. Die eienaar was ook baie behulpsaam en vriendelik wanneer ons haar gebel het om dinge uit te vind. Daardie uitsig oor die baai en sonsondergang vanaf die dek was asemrowend mooi gewees. Alles wat jy benodig gedurende jou verblyf, was beskikbaar. Ons sal definitief weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
William
Ver-Weg
Baie dankie, Juan. Ons waardeer dit baie om van ons gaste te hoor. Hoop julle kom gou weer.

Jacques L
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2024

A+ huis met 'n asemrowende uitsig en ten volle toegerus. Ons het baie lekker gebly. A+ huis met 'n asemrowende uitsig en ten volle toegerus. Baie skuins, so as jy sukkel om trappe te klim - bly weg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Louw V
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
4.8
Jun 2024

Mooi see uitsig! Ons het heerlik by Ver-Weg gebly. Lekker ruim vir ons groep en baie mooi see uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
William
Ver-Weg
Dankie vir die bemoedigende woorde, dit spoor ons aan om harder te probeer. Ons hoop dat julle gou weer kom kuier.

Nadia H
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Knysna Marathon. Baie gerieflik, netjies en skoon! Ons sal definitief terugwees volgende jaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
William
Ver-Weg
Nadia, thanks for taking the time to review Ver-Weg and for your kind words. Hope we can host you and your group soon.

Gretha H
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Jul 2022

Lovely place to stay, with everything that you need. Beautiful view. Wish we could have stayed longer, nice relaxed atmosphere and everything you need for a breakaway from the city.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
William
Ver-Weg
Thanks for the kind review. You were a great group. Will pass review on to Linda and team who prepared your accommodation. Hope you guys come back soon.

Rianette S
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Des 2021

Lekker naweek met die mooiste uitsig. Ons het baie lekker gebly. Die huis was netjies en goed toegerus. Ons het die mooiste uitsig gehad wat woorde nie kan beskryf nie. Definitief waarde vir geld. Raai enige iemand aan om daar vakansie te hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
William
Ver-Weg
Dankie vir die goeie resensie, ons waardeer dit baie en sal dit ook aanstuur vir die diensspan wat die plekkie netjies hou en versorg. Ons hoop julle kom kuier gou weer

Madra J
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Dit was fantasties. Die huis is perfek, baie netjies, geen klagtes, alles was gerieflik. Die uitsig van die balkon af was "to die for".

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
William
Ver-Weg
Dankie vir die positiewe resensie. Ons waardeer dit en sal dit aan Linda en personeel deurgee . Julle was puik gaste en ons hoop julle kom kuier gou, gou weer. Groote, Debbie en William

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

William Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R3 900
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R3 900
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R3 900
per nag (plek vir 10)
Bespreek

210 Agapanthus Avenue, Brenton-on-sea, 6570, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE3ZWQwY2FhLWRhYzgtNGU3OC04ODY3LWY4MzM3NTExOGUyNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900 per nag (plek vir 10) 14 5 1 5 210 Agapanthus Avenue Brenton-on-sea 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.072657779674 23.026392526786

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang