Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Verblyf in Vallei

Eenheid 1
Vanaf
Vanaf R1 300
per eenheid
Beskrywing

Dié eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is met 'n oondjie, 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Ander geriewe sluit WiFi, 'n TV, waaier en 'n elektriese kombers in die slaapkamer in. Alle beddegoed en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike stoep met Weber-braaigeriewe en eetgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Georges-laan 162, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4dDOalkMQ4iplciWDp8uz97I9AN36o6OBqjYgHd3YaVJiRWOuZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 162 St Georges Avenue Nature's Valley 6602 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.981787130054 23.550928286235
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem