Tuinroete Akkommodasie by Veretti Berg Lodge | LekkeSlaap
+10

Veretti Berg Lodge

  • Kapasiteit: 66 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R328, Brandwacht, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R450 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Veretti Berg Lodge is op 'n plaas buite Hartenbos naby Mosselbaai geleë. Dié rustige wegbreekplek skuil aan die voet van die Outeniekwaberge met 'n asemrowende uitsig oor berge. Dis naby Hartenbos en die perfekte basis vanwaar die Tuinroete verken kan word.

Verblyf is beskikbaar in 'n losstaande kothuis op 'n heuwel of op 'n aparte kampeerplek. Die eko-vriendelike kothuis het 'n oopplan-uitleg en slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind. Dit spog met 'n lieflike uitsig oor die plaas van die balkon af.

Tente of karavane kan staangemaak word op die kampeerterrein en daar is privaat ablusiegeriewe, kragpunte en watertoevoer.

Gaste moet asb. daarop let dat die plaas grondpaaie het wat slegs met 'n 4x4 gery kan word. 'n Sedan-voertuig of 'n voertuig met 'n lae grondvryhoogte word nie aanbeveel nie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Veretti Berg Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • R328, Brandwacht, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Veretti Berg Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf R450
per nag (plek vir 8)
Vanaf R450
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 66 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R328, Brandwacht, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAl0tiwC1sF1bH1JAZnxUXmquHRbQbAy25NDayIZmuhz3lkzrWRF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R450  per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 R328 Brandwacht 6520 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.057910731533 22.072395067881
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za