Geluk on Vergenoegd Farm
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Olifantsberg, Goudiniweg, Worcester, 6859, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Vergenoegd Farm is 15 km buite Worcester, in die hartjie van die Olifantsberge geleë. Dié rustige omgewing is omring deur wingerde, peer- en appelboorde, fynbos en bied 'n panoramiese uitsig. Dis die ideale wegbreek vanaf die besige stad, want daar is geen TV of WiFi nie. Gaste kan op dié plaas net lekker ontsnap en ontspan.
Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis- en eetarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, gehaltelinne en handdoeke. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf en eetgerei toegerus. Daar is ook binne- en buitebraaigeriewe, en vuuraanstekers. Tee- en koffiemaakgeriewe is beskikbaar.
Gaste kan in die houtvuurwarmbad ontspan en die uitsig op die berg geniet. Hout word voorsien en ekstra hout is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Geluk on Vergenoegd Farm sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Forelhengel
- Groot 5
- Wynproe
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Sharon Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 61
Jaar gelys 6
Ligging
- Olifantsberg, Goudiniweg, Worcester, 6859, Wes-Kaap
- Gaste dink Geluk on Vergenoegd Farm het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Olifantsberg, Goudiniweg, Worcester, 6859, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom