Vermont Akkommodasie by Vermont Ocean View | LekkeSlaap
+28

Vermont Ocean View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelvinksingel 4 , Vermont, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Vermont Ocean View is 'n selfsorghuis in Vermont, sowat 100 km vanaf Kaapstad en net 10 km vanaf Hermanus. Dié area is ideaal vir diegene wat in die natuur wil wees en bied 'n rits buitelug-doendinge, natuur- en wildreservate, en verskeie strande.

Dié dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 8 en beskik oor 4 kamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Dié kamer het ook toegang tot 'n balkon. Die tweede kamer het 'n koningingrootte-bed, die derde kamer het 2 enkelbeddens en die vierde kamer het 'n dubbelbed. Die tweede badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die derde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 10 en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is ook 'n leefarea op die boonste verdieping met 'n lieflike uitsig. Verder is daar 'n privaat swembad en 'n groot kuierstoep.

Slaapplek

’n Bespreking by Vermont Ocean View sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Geelvinksingel 4 , Vermont, 7201, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelvinksingel 4 , Vermont, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe7ba49c27fb013a0157df10385ed8cd5cca36a04f335b20dd36c4b471571d26db88f20b21e59496c2bc8361fbf357593813?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (plek vir 8) 4 Geelvink Close Vermont 7201 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.420003 19.146047
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za