Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Via's

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oranjestraat 53, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Via's bied stil en ontspannende verblyf in die hartjie van Oudtshoorn, die volstruishoofstad van die wêreld. Die woonstel is langs die hooftoeristeroete geleë en is net 'n entjie se ry vanaf gewilde besienswaardighede soos A 2 Zebra Adventures en Cango Wildlife Ranch.

Die selfsorgwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n dubbelslaapbank in die leefarea.

Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en alle nodige eetgerei en breekware toegerus. DIe kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n sitarea met 'n TV en 'n antiekkas vol boeke. Veilige parkeerplek word voorsien.

Buite is daar 'n stoep met 'n buite-etenstafel en 'n ingeboude braai met 'n uitsig oor die swembad. Die woonstel is naby die belangrikste besienswaardighede en ook stapafstand vanaf bekende restaurante en winkels.

Slaapplek

’n Bespreking by Via's sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Oranjestraat 53, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oranjestraat 53, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1c5a93fd8cc6b3e4a1f6ff4a493b06c1d276eeb7ce0236262b1cfdd2f62bd37cea4f588a5e4c2e8165652784e5128ccd79e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 53 Oranjestreet Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.600114504396 22.19646742209
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem