Vibe Cottage
Selfsorg
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bannatynestraat 86, Capricorn, Polokwane, 0699, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Vibe Cottage is in Capricorn, Polokwane en bied gehalteverblyf aan 'n sakereisiger, familiebesoekers en oornaggaste. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.
Die ateljeewoonstel het lugversorging en 'n koningingrootte-bed en daar is slaapplek vir 2 gaste. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.
Die kamer het ook 'n TV en gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.
Slaapplek
’n Bespreking by Vibe Cottage sluit in:
Kenmerke
Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geriewe
- Wasgoeddiens
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
Hier praat ons
- Afrikaans
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Bannatynestraat 86, Capricorn, Polokwane, 0699, Limpopo
Sien meer verblyf in Fauna Park Polokwane Limpopo
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bannatynestraat 86, Capricorn, Polokwane, 0699, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom