Vicolo Pellicano
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Andrea Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Jaar gelys 7
Opsomming van Resensie
Taryn V - Jan 2024
Algehele gradering
Excellent accommodation, so beautiful.
Frank L - Jan 2024
Algehele gradering
Was awesome.
Huibre V - Des 2023
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en baie rustig.
Vicolo Pellicano se terugvoer
Ons is so bly julle het julle verblyf geniet en goed uitgerus! Kom kuier gerus weer!
Paul V - Des 2020
Algehele gradering
Gerieflik, netjies, voldoende vir oornag.
Colleen T - Des 2019
Algehele gradering
Perfection!
Vicolo Pellicano se terugvoer
We are so happy to hear that you enjoyed your stay with us.
It was lovely to have you and we are looking forward to your next visit.
Eurika D - Des 2018
Algehele gradering
Andrea was 'n wonderlike gasvrou. Ons het so lekker gekuier by Vicolo Pelicano.
Vicolo Pellicano se terugvoer
Dankie Eurika. Ek is so bly julle het die tydjie by ons geniet.
Ons hoop om julle weer hier by ons te sien.
Adriaan M - Mei 2017
Algehele gradering
Persoonlike aandag van eienaar maak die plek besonders, word aanbeveel.
Linda D - Des 2016
Algehele gradering
Skoon,aromaties, kraakvars linne en 'n paar meter vanaf die aardste Bokkomlaan met vriendelike Weskus mense.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Voortrekkerweg 144, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18