Victoria Junction Apartment 121
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Somerset- en Ebenezer-weg, Victoria Junction Apartment 121, De Waterkant, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 255 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Victoria Junction Apartment 121 is in die ikoniese Victoria Junction-kompleks, en is 'n ruim solder-woonstel. Die woonstel bied gerieflike selfsorgverblyf aan gesinne of groepe vriende. Dit het lugversorging en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kantoorruimte en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea.
Die eerste en tweede slaapkamer is onder, en elkeen het 'n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word. Die onderste badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die slaapkamers word deur 'n glas-verdeler geskei. Die derde slaapkamer is 'n mezzanine-solderkamer met 'n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word en 'n badkamer met 'n stort-oor-bad.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe sluit 'n eetarea, TV, WiFi, braai-area en houtvuur-warmbad met 'n uitsig oor die stad in. Die eetkamer lei na 'n privaat balkon met 'n uitsig oor die binnehof van die boonste eenheid. Daar is ook 'n privaat kantoor met ingeboude lessenaarspasie. Die woonstel het 24 uur-sekuriteit op die perseel en biometriese toegang.
Slaapplek
’n Bespreking by Victoria Junction Apartment 121 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Niyaaz Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 235
Jaar gelys 3
Ligging
- Hoek van Somerset- en Ebenezer-weg, Victoria Junction Apartment 121, De Waterkant, 8001, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in De Waterkant Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Somerset- en Ebenezer-weg, Victoria Junction Apartment 121, De Waterkant, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom