Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Victoria Oaks Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sylvester Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 28 resensies vir Victoria Oaks Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Julinda V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julinda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike plek.

Ons het heerlik gebly.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corlien J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlien J

Uiters vriendelike diens en so netjies en veilig. Jul sien ons beslis weer.

Dit was so netjies en luuks. Uiters rustig, naby aan die pad en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elline C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elline C
Gesin met tieners

Skoon, netjies en 'n rustige atmosfeer.

Baie dankie aan ons gasheer vir sy uitstekende diens en hulpvaardigheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Nadia L
Gesin met klein kinders

Just not worth the money.

Although very friendly staff, we won't stay over again. Just not worth the money paid. Could be because we were put into a room across from the guest house we actually booked at because on arrival we were informed that the guest house was full. The room was very tidy and clean, but outside the room the long grass is an oasis for mosquitoes, which kept us up the whole night. Little to no water pressure was no fun either, as showering was very difficult. The room didn't have a basin, so your cups are washed in the bathroom where everyone brushes their teeth, if you are lucky enough to have water due to the low water pressure. We ended up leaving early to take on the long road to our destination tired and not rested.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietha V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietha V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Uitstekende diens en vriendelike personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riané O - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riané O

Welcoming, comfortable.

Welcoming, comfortable. Friendly staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madelie N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eenvoudig fantasties.

Ons het al 'n paar keer by Victoria Oaks oornag en die diens was voortreflik. Baie dankie, julle, julle kwyt julle goed van julle taak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ampie G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ampie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker en veilig oorgeslaap.

Baie lekker gebly. Die gashere was baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Heerlik.

Heerlik geslaap. Beste diens. Het heerlik gebly. Sal enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frikkie B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frikkie B
Gesin met klein kinders

Netjies, skoon, vriendelik, sal weer daar oornag.

Baie lekker gebly, skoon en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richard B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly, jammer dit was slegs vir een aand se oorbly!

Hartlik ontvang, al was dit koud en al donker buite. Ons was flink na ons kamer vergesel en alle dokumentasie was gereed vir ondertekening en betaling. 'n Nabygeleë restaurant was binne loopafstand van ons verblyf. Kamer was gerieflik en baie netjies ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cathy B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Baie vriendelike en behulpsame staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen G
Gesin met tieners

Very comfortable and pleasant stay for the night.

The managers and staff were very friendly and eager to make our stay as pleasant as possible, It made us feel very welcome. We will definitely stay here again if we are in Victoria West again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendre N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendre N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en vriendelike diens.

Het daar oornag met 'n waentjie vol meubels. Diere was welkom om ook oor te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Retha P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Retha P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Oor die algemeen netjies en personeel vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wanda P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en huislik.

Sal beslis weer daar oornag, want die personeel is vriendelik. Plek is skoon en hulle kos is heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilma Daniels D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma Daniels D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en rustige atmosfeer.

Aangename ontvangs en skoon kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henk M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk M
Saam met vriende

Het lekker oornag daar.

Alles was reg vir oornag slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco W
Gesin met klein kinders

Lekker gewees.

Min tot niks foute, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fantie L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Fantie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik maar moes in koue water stort.

Moes met agterkamer tevrede wees oor ons hondjie, vermoed ek. Vadoek in kombuis was geskeurde skroplap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Waheeda R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Waheeda R
Gesin met tieners

Definitely recommended.

Had a lovely overnight stay at Victoria Oaks Guest House. Room was spacious, neat and clean with air-conditioning and a television. Kitchenette had all the basic amenities. Parking in front of your room for easy access. Friendly staff that makes you feel welcomed from the minute you arrive. Will definitely revisit on my next road trip to Cape Town.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maurice J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maurice J
Gesin met klein kinders

Baie Lekker!!

Baie lekker gebly na 'n lang dag op die pad. Ons kamer was silwerskoon. Dankie vir die moeite met die braai en dankie vir die kragopwekker wat alles laat skyn het gedurende beurtkrag. N.S. My vrou reken dit is die beste matrasse en kussings ooit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis F
Gesin met klein kinders

Good quiet town.

Our room was set up for a party of 3 and we booked for a party of 4, but management sorted it out quickly. Food was very average but understanding the location it filled the belly. Good spot to stop on the way to the Cape.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kemoneilwe M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kemoneilwe M
Gesin met tieners

Enjoyed my stay at the guesthouse.

Convenient location. Friendly staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike, skoon en veilige plek.

Simba het ons baie vriendelik ontvang en dadelik tuis laat voel. Skoon netjies en gemaklik. Sal Victoria Oaks Gaste huis vir almal wat ek ken en nie ken nie aanbeveel. Juweel van 'n plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juline H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juline H
Saam met vriende

Wonderlik.

Vriendelike ontvangs en smaaklike ontbyt!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Witt-laan 11, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb7e5113c69bc34d5cb7301940294730301779d00e481827f0e121063f3089bdd93af5782c27f2cbcfe227216a7e9140718e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 11 De Witt Avenue Victoria West 7070 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -31.4068254 23.119679
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem