The Hudson Guesthouse & Suites
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Werner & Elsabe Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 156
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Nandi H - Jan 2024
Algehele gradering
Gemaklik en gesellig.
Alicea V - Des 2023
Algehele gradering
Great value for money.
Marisa H - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik geslaap. Stil en rustige omgewing.
Corne B - Des 2023
Algehele gradering
Netjies en veilig. Was net 'n plesier om daar oor te slaap.
Almarie V - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Kylie M - Des 2023
Algehele gradering
Die moeite werd.
Tewie P - Des 2023
Algehele gradering
Dankie, dit was lekker gewees.
Diana D - Nov 2023
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier. Die houtvloere en hoë plafonne is so mooi.
Marista L - Feb 2023
Algehele gradering
Baie oulike plek.
Sweetness M - Des 2022
Algehele gradering
It was lit.
Sharief L - Des 2022
Algehele gradering
Comfortable for an overnight stay.
Ylacha B - Okt 2022
Algehele gradering
Baie oulike plek. Moet net afhaal dat hulle nie 'n restaurant op perseel het nie.
Lees meerThe Hudson Guesthouse & Suites se terugvoer
Goeiedag Ylacha
Baie jammer oor julle negatiewe ervaring. Dankie vir die terugvoering.
Groete
Wilma
Olivia S - Sep 2022
Algehele gradering
Fantastiese ontbyt en die ontbyt van 'n koning(in).
Marista L - Jun 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Annalien G - Mei 2022
Algehele gradering
Lekker vriendelike oorblyf. Soos 'n tweede huis.
The Hudson Guesthouse & Suites se terugvoer
Baie dankie vir die sterre en die terugvoering. Dankie vir u vriendelikheid ook, dit was 'n voorreg om u te akkommodeer. Ons hoop om u weer in die toekoms te akkommodeer.
Groete
Victoria-Wes Gastehuis
Ettienne V - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
The Hudson Guesthouse & Suites se terugvoer
Baie dankie mnr. van Rensburg, ons is besonders bly dat u die verblyf geniet het dit was goed om u en familie by ons te kon vergas, sien uit na 'n volgende keer. Seenwense.
Lutz S - Mrt 2022
Algehele gradering
Okay.
Hennie S - Jan 2022
Algehele gradering
Vriendelike en professionele personeel!
Monica L - Des 2021
Algehele gradering
Lekker oorbly.
Sándor V - Des 2021
Algehele gradering
We wanted to stay middle of nowhere.
Rae G - Des 2021
Algehele gradering
Baie mooi oase in die Karoo. Vriendelike diens, groot en gerieflike eenhede. Sal dit aanbeveel!
Marlise B - Des 2021
Algehele gradering
Rustig.
Irma V - Des 2021
Algehele gradering
Fantasties!
Olivia S - Des 2021
Algehele gradering
Vriendelik, netjies en waarde vir geld.
Renier K - Des 2021
Algehele gradering
Vriendelik, goeie atmosfeer.
Gerlof R - Des 2021
Algehele gradering
Vriendelik, ideaal vir troeteldiere.
Lees meerAnnerie B - Nov 2021
Algehele gradering
Baie oulike plek.
Marie W - Nov 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly dankie.
The Hudson Guesthouse & Suites se terugvoer
Goeie Middag Mevrou Watson
Baie dankie vir u terugvoering ook vir al die sterre ons waardeur dit opreg, dit was 'n groot
plesier om u en u familie te verwelkom by Victoria-Wes Gastehuis. Baie dankie vir u ondersteuning ons sien uit na u
volgende besoek in die toekoms.
Groete
Victoria-Wes Gastehuis
Jd K - Okt 2021
Algehele gradering
Aangenaam verras, lekker ruim eenhede, baie netjies.
The Hudson Guesthouse & Suites se terugvoer
Goeie Middag JD K
Baie dankie vir u ondersteuning, ons is bly om te hoor u het die tydjie by Victoria-Wes Gastehuis
geniet. Dit was vir ons 'n voorreg om u te kon akkommodeer.
Vriendelike Groete
Victoria-Wes Gastehuis
Thea V - Okt 2021
Algehele gradering
Mooi plek.
The Hudson Guesthouse & Suites se terugvoer
Middag Thea
Baie dankie vir u terugvoering ons is bly u het dit geniet. Hoop ons sien mekaar weer in die toekoms.
Groete
Victoria-Wes Gastehuis
Charl B - Okt 2021
Algehele gradering
Pragtig rustig.
The Hudson Guesthouse & Suites se terugvoer
Goeie Dag Charl
Ons is bly om te hoor dat u die stilte geniet het, dit laat ons goed voel wanneer ons sulke goeie terugvoerings kry. Baie dankie dat u Victoria-Wes Gastehuis besoek het en dat u die geselsie geniet het. Dankie ook vir die 5 ster plasings.
Groete
Victoria-Wes Gastehuis
Linda V - Okt 2021
Algehele gradering
Skoon en gerieflik.
Friedrich R - Sep 2021
Algehele gradering
Goeie oornagverblyf.
Lulindie G - Sep 2021
Algehele gradering
Ons het oornag, op pad terug van die Kaap af na die Vrystaat.
Sonja B - Jun 2021
Algehele gradering
Baie hartlike ontvangs, netjiese eenhede.
Nadia S - Jun 2021
Algehele gradering
Everything you need for a stop-over.
Nadeemah T - Jun 2021
Algehele gradering
Kuiertjie met gesin was awesome. Personeel, Aubrey en ander mense was baie vriendelik en behulpsaam.
The Hudson Guesthouse & Suites se terugvoer
Goeie Dag
Baie dankie vir die terugvoering ons waardeur dit opreg en dit laat mens altyd goed voel wanneer jy hoor jou gaste is hier weg met 'n dankbare hart, dit was vir ons 'n groot plesier om u en u gesin te akkommodeer. Ons sien uit na u die volgende besoek.
Vriendelike Groete
Victoria-Wes Gastehuis
Danie L - Jun 2021
Algehele gradering
Waterbeperking maak dit bietjie onaangenaam.
Mark L - Apr 2021
Algehele gradering
Very nice accommodation, but no water.
Elmari J - Mrt 2021
Algehele gradering
Karoogasvryheid en gerief.
Udette K - Mrt 2021
Algehele gradering
Basies, tog gerieflik op pad Kaap toe.
Thys L - Jan 2021
Algehele gradering
Lekker geslaap
Jeannie-lize C - Des 2020
Algehele gradering
Lieflik.
Schalk L - Des 2020
Algehele gradering
Esteties mooi en baie goed versorg. Goeie diens. Die perfekte oornag-stop.
Adri D - Des 2020
Algehele gradering
Eenvoudig, maar skoon en netjies.
Lavonne B - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker gekuier en personeel is baie vriendelik en behulpsaam.
Henriette V - Des 2020
Algehele gradering
Heerlike verblyf!
Alice B - Des 2020
Algehele gradering
Fantasties
Danelle G - Des 2020
Algehele gradering
Dit was okay.
Lees meerPieter D - Des 2020
Algehele gradering
Aangenaam en netjies/skoon.
Lana M - Okt 2020
Algehele gradering
Awesome ontvangs gehad. Sulke vriendelike mense.
Gail N - Sep 2020
Algehele gradering
Clean, safe and quiet. Adequately served our needs.
Grant L - Jan 2020
Algehele gradering
Vriendelike personeel, lekker ontbyt, netjies, baie netjies.
Liza V - Jan 2020
Algehele gradering
Wonderlik.
Rodger L - Jan 2020
Algehele gradering
Puik, vriendelike diens.
Lees meerMagda D - Jan 2020
Algehele gradering
Rustig en veilig.
Alphonzo T - Jan 2020
Algehele gradering
Heerlike nagrus.
Diane J - Jan 2020
Algehele gradering
Just what we needed.
Mariza V - Des 2019
Algehele gradering
Was baie gemaklik met ons honde en klein babatjie.
Jacoba H - Des 2019
Algehele gradering
Heerlike, Karoo rustigheid.
George B - Des 2019
Algehele gradering
Nice place to stay with a very friendly owner welcoming you on your arrival.
Gert P - Sep 2019
Algehele gradering
Redelike oornagverblyf.
Sonia H - Sep 2019
Algehele gradering
Vriendelik en behulpsaam.
The Hudson Guesthouse & Suites se terugvoer
Goeiedag,
Baie dankie vir die sterre, ons is bly u het u verblyf geniet. Dit was 'n voorreg om u te verwelkom by Victoria-Wes Gastehuis en, weereens, baie dankie vir die ondersteuning.
Mooi en geseënde jaar vorentoe vir u en u familie.
Groete
Victoria-Wes Gastehuis
Tersius L - Sep 2019
Algehele gradering
Ruim en ten volle toegerus.
Sanet D - Aug 2019
Algehele gradering
Baie goeie persoonlike diens.
The Hudson Guesthouse & Suites se terugvoer
Goeiemore Sanet
Baie dankie vir die goeie resensie, dit laat ons sommer lekker voel om te hoor ons gaste was tevrede met ons diens. Voorspoed met die jaar vorentoe en ons hoop ons sien u weer in die toekoms.
Vriendelike groete
Victoria-Wes Gastehuis
Marlize C - Mei 2019
Algehele gradering
Billik, eenvoudige verblyf.
Hannie V - Feb 2019
Algehele gradering
Baie netjies en skoon, gasvrou baie behulpsaam en vriendelik.
Calla V - Des 2018
Algehele gradering
Wat 'n verfrissende lafenis in die middel van die Karoo.
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Frans M - Des 2018
Algehele gradering
Veilig, netjies en vriendelike personeel.
The Hudson Guesthouse & Suites se terugvoer
Goeie Dag
Baie dankie vir die sterre, vreeslik jammer oor die Wi-Fi probleem. Ek kan u verseker dat dit volgende keer uitgesorteer sal wees.
Mooi jaar vorentoe.
Vriendelike Groete
Victoria-Wes Gastehuis
Christa B - Des 2018
Algehele gradering
Pragtig netjies en verwelkomend.
Franzette K - Jul 2018
Algehele gradering
Top gehalte oornagverblyf.
The Hudson Guesthouse & Suites se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoering, was heerlik om U en u vriendelike familie hier by ons te het hoop ons sien mekaar weer in die toekoms mag julle 'n wonderlike jaar verder het.
Victoria Wes Gastehuis
Ena G - Mei 2018
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Aretha C - Mrt 2018
Algehele gradering
Gerieflik.
The Hudson Guesthouse & Suites se terugvoer
Beste Aretha,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, ons waardeer dit opreg. Ek is bly u het dit hier geniet met die kinders.
'n Geseënde jaar verder vir julle, hoop ons sien mekaar weer in die toekoms.
Vriendelike groete,
Victoria Wes Gastehuis
Johan S - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Nadia B - Jan 2018
Algehele gradering
Ons bly hier elke jaar!
Justin D - Jan 2018
Algehele gradering
A more than decent accommodation for overnight stay.
Johan G - Jan 2018
Algehele gradering
Fantasties
Andre T - Jan 2018
Algehele gradering
Absoluut wonderlik!
The Hudson Guesthouse & Suites se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe kommentaar. Ons is bly julle het dit geniet. n Mooi en voorspoedige 2018 vir julle en die kids.
Daleen O - Des 2017
Algehele gradering
Heerlike oornagplekkie.
Santie W - Des 2017
Algehele gradering
Rustig.
The Hudson Guesthouse & Suites se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe kommentaar. Hoop om julle weer te sien.
Ronnie V - Des 2017
Algehele gradering
Heerlike, skoon, netjiese, goed toegeruste verblyf met vriendelike ontvangs.
The Hudson Guesthouse & Suites se terugvoer
Baie dankie vir julle uiters positiewe kommentaar.Ons waardeer dit.
Koos B - Des 2017
Algehele gradering
Puik soos altyd.
The Hudson Guesthouse & Suites se terugvoer
Altyd lekker om julle hier te hê.
Petro W - Okt 2017
Algehele gradering
Dit was pragtig.
The Hudson Guesthouse & Suites se terugvoer
Waardeer julle positiewe kommetaar. Hoop ons sien julle gou weet.
Cora M - Okt 2017
Algehele gradering
Was gemaklik en lekker enigste probleem is dat jy deur een kamer moet loop na die badkamer toe.
Gerrit D - Aug 2017
Algehele gradering
Uitstekende Akkommodasie in 'n mooi Karoo dorp
Annelette K - Mei 2017
Algehele gradering
Lieflik, gasvry.
Elise D - Apr 2017
Algehele gradering
Ruim kamers en veilige omgewing.
Ronel D - Apr 2017
Algehele gradering
Ons het baie welkom gevoel. Sal enige tyd weer daar oorslaap.
Marius B - Jan 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam, met groot moeite om gemak te verskaf.
Nadia B - Jan 2017
Algehele gradering
Baie beïndruk met die aankoms, lekker geswem na 'n warm dag in die Karoo en heerlik geslaap en opgestaan vir koffie en beskuit op die stoep!
Lees meerCorne P - Des 2016
Algehele gradering
Netjies, skoon en goed ingerig.
Megan G - Des 2016
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Marietjie V - Des 2016
Algehele gradering
Bekostigbare, netjiese, skoon verblyf.
Willie V - Okt 2016
Algehele gradering
Genotvol vanweë die puik diens deur die personeel.
Schalk V - Apr 2016
Algehele gradering
Doeltreffende oornagverblyf.
Charel D - Jan 2016
Algehele gradering
Aangename oorslaapplek met goeie geriewe.
Lees meerNelis V - Jan 2016
Algehele gradering
Karoo-gasvryheid op sy beste.
Pieter B - Des 2015
Algehele gradering
Friendly, fresh and welcoming.
A J M - Des 2015
Algehele gradering
Fantasties!
Dia R - Des 2015
Algehele gradering
Baie vriendelik, baie netjies, definitief meer as wat mens verwag.
Leon W - Nov 2015
Algehele gradering
Uitsonderlik gewees.
Carlo L - Aug 2015
Algehele gradering
Netjies en skoon met vriendelike diens.
Amelda O - Jul 2015
Algehele gradering
Alles was baie netjies, diens was puik en sal ons dit vir enige iemand aanbeveel.
Susan J - Jul 2015
Algehele gradering
Die plek is baie netjies en goed toegerus.
Johan L - Mei 2015
Algehele gradering
Goed genoeg.
Guy P - Mei 2015
Algehele gradering
Excellent accommodation. Pet-friendly and comfortable. Highly recommended.
Susa V - Apr 2015
Algehele gradering
Perfek!
Marieta M - Apr 2015
Algehele gradering
Ons het heerlik ontspan terwyl ons in die gastehuis gebly het.
Chantelle B - Apr 2015
Algehele gradering
Netjies!
Desmond V - Feb 2015
Algehele gradering
Baie lekke!
Hendrik V - Jan 2015
Algehele gradering
Baie, baie lekker gebly!
Mariaan M - Jan 2015
Algehele gradering
Was baie rustig en lekker!
Kp B - Jan 2015
Algehele gradering
Vriendelik ontvang.
Abel D - Jan 2015
Algehele gradering
Heerlik om hier te kon ontspan na die lang pad!
Ilze V - Jan 2015
Algehele gradering
Ek beveel graag Victoria-Wes Gastehuis aan.
Michelle S - Des 2014
Algehele gradering
Ons was beindruk met die gastehuis. Skoon en netjies. Die onderdak parkering was 'n groot pluspunt.
Ingrid V - Des 2014
Algehele gradering
Alles wat nodig is vir die moeë reisiger is hier! Baie dankie.
Gerhard G - Des 2014
Algehele gradering
Baie lekke!
The Hudson Guesthouse & Suites se terugvoer
Baie dankie vir u ondersteuning, u is deel van ons gereelde gaste. Ek sal verseker 'n sement blad gooi vir alle motor fietse.
U voorstel word ophoogs waardeer.
Groete,
Mietjie
Bestuurder
Wietz M - Des 2014
Algehele gradering
Baie lekker.
Hennie D - Des 2014
Algehele gradering
Diens was perfek!
Christelle V - Des 2014
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly. Almal is baie vriendelik, alles mooi skoon.
Liezl E - Des 2014
Algehele gradering
Heerlik gebly. Baie vriendelike diens.
Alta L - Des 2014
Algehele gradering
Janine was baie gasvry.
Vivienne R - Des 2014
Algehele gradering
Die gastehuis is baie netjies en skoon, binne en buite.
Machteld D - Sep 2014
Algehele gradering
Een aand oornag.
Kobus L - Aug 2014
Algehele gradering
Wonderlike gastehuis, vriendelike personeel. Sal beslis weer daar gaan kuier
Rachel B - Aug 2014
Algehele gradering
Die gastehuis is fantasties! Die enigste probleem was aandete - dis glad nie waarde nie!
Petra C - Jul 2014
Algehele gradering
Good place to stay over at
Mossie(abraham) M - Jul 2014
Algehele gradering
'n Baie goeie gastehuis!
Louis V - Jul 2014
Algehele gradering
Dit was fantasties. Baie vriendelik en netjies!
Albertus G - Mei 2014
Algehele gradering
Netjies en lekker geslaap, maar aandete teleurstellend.
Marizette D - Mei 2014
Algehele gradering
Die beddens het heerlike warm beddegoed gehad en die huis self wat pragtig!
Fred P - Mei 2014
Algehele gradering
Friendly service and comfortable lodgings.
Andre R - Mei 2014
Algehele gradering
Baie lekker afsaalplek op pad Kaap toe.
Tersia V - Mei 2014
Algehele gradering
Lekke!
Japie M - Apr 2014
Algehele gradering
Fantasties!
Anton L - Mrt 2014
Algehele gradering
Baie goeie gastehuis en uitstekende diens.
Les F - Jan 2014
Algehele gradering
Die eienaar was baie gaaf en baie behulpsaam, so ook die personeel.
Rian J - Jan 2014
Algehele gradering
Excellent stay-over - Well done Victoria Gastehuis!!
Willem P - Jan 2014
Algehele gradering
Skoon, netjies en ruim!
Amanda D - Jan 2014
Algehele gradering
Highly Recommended!
Jan W - Des 2013
Algehele gradering
Mooi gerieflik en ruim
Koos J - Des 2013
Algehele gradering
A very pleasant stay in a clean welcoming guest house - Thank you
Jo-ann V - Des 2013
Algehele gradering
'n Heerlike verassing na 'n lang pad se ry!
Tony And Pat W - Des 2013
Algehele gradering
Baie aangenaam!
Paul H - Des 2013
Algehele gradering
Fantastiese ondervinding en aangenaam verras.
Cornel J - Des 2013
Algehele gradering
Baie lekker en kraakvars!
Willie P - Des 2013
Algehele gradering
Baie gerieflik, skoon en netjies.
Louis C - Des 2013
Algehele gradering
Ons verblyf na 'n dag se ry was genotvol en baie rustig.
Gert S - Des 2013
Algehele gradering
Lekker aangename rusplek op die langpad.
Steve D - Okt 2013
Algehele gradering
Excellent
Neels B - Okt 2013
Algehele gradering
Skoon, vriendelik en Afrikaans!
Alicia S - Sep 2013
Algehele gradering
Die kinders het dit baie geniet!
Johan D - Aug 2013
Algehele gradering
Fantasties!
Johanna B - Jul 2013
Algehele gradering
Dankie vir 'n heerlike warm bed en kamer.
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 83 - 85, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap