Westdene Akkommodasie by Victorian Lodge | LekkeSlaap
+10

Victorian Lodge

10 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kellnerstraat 110 , Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R720 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Victorian Lodge bied gastekamers en is in Westdene, Bloemfontein geleë. Dié gastehuis is die ideale oornagverblyf naby verskeie geriewe in die middestad.

Verblyf word gebied in 12 kamers wat smaakvol versier is. Elke kamer het 2 enkelbeddens of 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Elke kamer het ook lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe.

'n Volledige Engelse ontbyt is op versoek beskikbaar. Die gastehuis het ook 'n kroeg met lisensie, en selfsorg- en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Victorian Lodge is naby Mimosa Winkelsentrum, die universiteit, MediClinic Hospitaal, Vodacompark, Sand du Plessis-teater en 'n rits ander besienswaardighede.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.3 uit 5van 10 resensies vir Victorian Lodge
Netheid
3.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
2.8/5

Ligging

  • Kellnerstraat 110 , Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Victorian Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R720
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R720
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kellnerstraat 110 , Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQxZjI2Y2NmLWIzMWYtNDlkNS1iMmM0LWJiOWE0Y2Y2MzEzOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R720  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 4 110 Kellner Street Westdene 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -29.1086288 26.205521
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za