Victorious on Whites Road
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Whites-weg 9A, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R760 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Victorious on Whites Road skuil teen Grants Hill en bied gerieflike oornagverblyf in Bloemfontein.
Die huis is deur Irma Moerdijk ontwerp. Verblyf word in 2 en suite-gastekamers gebied en elkeen kan 2 gaste akkommodeer. Daar is ook 3 Famile-eenhede vir ouers met kinders. Ander geriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe, TV's, Netflix, WiFi en lugversorging in. Kamer 1 het ook 'n mikrogolfoond, yskas, werkstasie en 'n dagbed vir 'n ekstra gas. Kamer 3 het 'n yskassie en 'n werkstasie. Kamer 4 het 'n yskassie. Kamer 5 het 'n yskassie en 'n mikrogolf.
Daar is 'n gemeenskaplike, ten volle toegeruste kombuis wat gaste kan gebruik indien dit vooraf gereël word. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, 'n stoep en 'n tuin.
Die gastehuis bied maklike toegang tot Grants Hill waar gaste deur die privaat skilpad-reservaat en teen die heuwel op kan stap.
Bloemfontein bied aktiwiteite soos staproetes, valskermspring, asook verskeie museums, winkels en restaurante. Gaste kan ook die Vrystaatse Nasionale Botaniese Tuin, Oliewenhuis, Franklin Wildreservaat of Hamilton Park besoek. Boyden Sterrewag is iets om te beleef.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Kantoorgeriewe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Karien Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Whites-weg 9A, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Victorious on Whites Road het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Waverley Bayswater Bloemfontein Vrystaat
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Whites-weg 9A, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat