Mosselbaai Akkommodasie by View from the Hill | LekkeSlaap
+24
+24

View from the Hill

8 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir View from the Hill
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.9/5
Sinazo D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sinazo D
Gesin met klein kinders

The house was amazing, clean and all we were expecting and much more.

Stephan is amazing host. Gave us space to have our harmless fun. The house was spotless and so much fun for us and our kids. And the view was absolutely amazing.

Daniel A - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel A
Gesin met tieners

Fantasmagories. Jy gaan vir wat die sak pas, maar dan kry jy hierdie juweel soos View trom the Hill. Dit is hemels.

My vrou en kinders het die verblyf geniet. Ek is baie mal oor die kombuis en oop leefarea. Die groot skuifvensters om regtigwaar 'n 380°-uitsig te he oor die see is iets waarvan jy net kan droom in die Karoo. Ek het dit beleef. Elke oomblik het ek geniet. Die gratis WiFi was 'n bonuspunt. Baie dankie vir die waarde van my geld.

Nelia P - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nelia P
Gesin met tieners

Nice.

Baie oulike plek. Goed geleë. Mooi skoon. Oulike vrou.

Maureen R - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen R
Gesin met klein kinders

Comfortable, spacious, great view & everything you need.

Good value for money the View from the Hill is a spacious and comfortable place to stay at. Although there is no outside space the view and sliding windows in the lounge more than make up for this. There is a small patio which is a lovely suntrap and eating area at the rear. Altogether a good stay for our family of 5 adults, 4 year old and baby. A cot and high chair we kindly provided on request.

Juanita S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita S
Gesin met tieners

Dit was baie lekker, gevoel soos ons eie huis.

View from the Hill is 'n pragtige huis met 'n pragtige uitsig. Die huis het baie ruimte en is baie netjies. Die huis ruik vars en als is netjies uiteengesit. Gratis WiFi en volle DStv-pakket. 100/100 vir View from the Hill.

Thys D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thys D
Gesin met tieners

Uitstekende waarde vir geld!

Die eenheid is ruim en deeglik toegerus. My vrou het die skottelgoedwasser baie waardeer. Vol pakket DStv. Uitsig onverbeterlik. Uncapped WiFi. Groot verskeidenheid leesstof. Al leemte was 'n wasbakprop in die en suite-badkamer wat ondiensbaar was. Sal beslis weer daar tuisgaan en beveel die huis met groot vrymoedigheid by ander vakansiegangers aan.

View from the Hill's terugvoer

Hi Thys
Dankie vir jou kommentaar. Die wasbak-prop werk 100%. Jy moet die levertjie agter, op of af, trek om die prop op of af te stoot. Bietjie nuwe tegnologie.

Dankie dat jul by ons gebly het. Ek is baie bly jul het dit geniet.

View from the Hill
Wilhelmina F - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelmina F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Die kuier was fantasties. Area is stil. Was baie terapeuties. Als was so skoon en plek het verfrissend geruik. Sal weer die plek bespreek.

Jakes S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakes S
Gesin met klein kinders

Dis regtig 'n mooi huis met 'n view.

Sien sterre.

Vanaf R1 300
per nag (plek vir 7)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 7)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hillstraat 97, Mosseibaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJ3aK0YgnY8CAmoKKsu9tUouIbjeygCUo2CDQCuP1FHs9rNylGI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (plek vir 7) 8 5 1 4.8 97 Hill Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.1847269 22.1439444
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za