Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

View on 42

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 51 resensies vir View on 42
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Willem N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Willem N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie stil rustige plek. Diere wat daar rond wei en beweeg maak dit nog mooier.

Baie lekker gebly. Netjiese plek met baie mooi uitsig oor die see.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik ontspan.

Vriendelik ontvang, netjiese en smaakvolle eenheid, pragtige uitsig en hulpvaardige gashere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Darren K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darren K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home.

Dana Bay is a stunning place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liza E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza E
Besigheidsreis

Heerlik, hetsy vir vakansie of werk!

Ons het in die Protea kamer gewoon en was pragtig! Lieflik op die see uitgekyk vanaf jou bed. Absoluut die moeite werd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

View on 42 se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is baie bly dat julle julle verblyf geniet het.

View on 42
Bobby L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bobby L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voel soos huis.

Natasha en Andries het ons baie goed ontvang en was baie hulpvaardig. Ons Aloe-kamer was baie goed toegerus, skoon en netjies, en ons het heerlik gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

View on 42 se terugvoer

Ons is baie bly julle het julle verblyf en tyd by ons geniet. Hoop ons sien julle gou weer.

View on 42
Dries B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries B
Saam met eggenoot / lewensmaat

The best!

Beautiful views! Very welcoming and friendly hosts. Very clean and tidy. All necessities were provided. Lovely quiet setting, close to the first beach. We had a lovely stay! Thank you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frikkie V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat is daar om te sê? Als was 100%.

Dit was een van die plekke wat ek beslis weer sal gebruik. Als was skoon en netjies. Daar was niks tekort nie, en dit is een van die rustigste plekke. En sy vrou was een van die vriendelikste paartjies wat ons ontmoet het, en hulle was baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

View on 42 se terugvoer

Baie dankie vir die mooi boodskap. Ons is baie bly julle het dit geniet hier in Danabaai. Ons probeer altyd ons beste om ons gaste se verblyf soveel moontlik gerieflik te maak. Sien julle weer in die nabye toekoms.

View on 42
Magda L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly. Pragtige plek en vriendelike mense.

Ons het heerlik gekuier by die gasvrye eienaars. Die kommunikasie, diens, en rustigheid was wonderlik. Die plek is baie goed geleë met 'n pragtige uitkyk op die see. Hulle het ons ook tegemoet gekom om ons verblyf te verleng. Baie netjies en skoon en het alles wat jy kan benodig. Alles is presies soos op die fotos. Baie dankie, ons sal definitief weer kom inloer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

View on 42 se terugvoer

Dit was so lekker om Magda by ons te huisves. Sy is 'n vreeslike aangename mens, lekker gesels. Sterkte met al jou besluite.

View on 42
Marie B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs, netjies en rustig, met die see in sig!️.

Heerlik, rustig met 'n wonderlike see uitsig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Iris K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iris K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese plek. Uitsig is pragtig.

Lieflike plek. Heerlik tuisgegaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

View on 42 se terugvoer

Baie bly julle het julle tydjie by ons in Danabaai geniet. Ons hoop ons sien julle gou weer in die nabye toekoms.

View on 42
Florence G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Florence G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly. Als wat nodig was.

Baie netjiese skoon woonstel met 'n pragtige seetoneel. Naby baie besienswaardighede wat ons redelik besig gehou het. Kon nog langer bly om nog meer te verken. Hartenbosstrand is ook nie te ver om 'n duik in die see te maak en 'n lekker vakansiegevoel te kry nie. Dankie vir puik kliëntediens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

View on 42 se terugvoer

Baie dankie vir jou besoek by ons. Ons is baie bly jy het jou verblyf en tyd by ons in Danabaai geniet. Ons hoop om jou gou weer in die nabye toekoms te sien.

View on 42
Nicole L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole L
Saam met eggenoot / lewensmaat

On ocean's doorstep.

The first thing that caught our eyes when we arrived was the stunning sea view. It gives you that feeling of being on ocean's doorstep. We were friendly welcomed by the hosts. They were very accommodating and often asked if we required fresh towels. The room was beautifully decorated with attention to detail, and the bed was very comfortable. The house is very close to the 1st beach in Dana Bay, which is convenient, and the area is very quiet and peaceful compared to busy Mossel Bay. We can definitely recommend this accommodation!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

View on 42 se terugvoer

Thank you for your visit at View on 42. It was a pleasure to meet you and we hope to see you again soon.

View on 42
Quintus G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quintus G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal vir seker weer gaan!

Beste blyplek en uitsig in Danabaai!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

View on 42 se terugvoer

Was aangenaam om jou by ons instansie te huisves. Bly jy het dit geniet hier by ons in Danabaai. Sien jou gou weer.

View on 42
Chris S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie. Sal graag weer daar wil kuier.

Ons wou 'n plekkie bespreek met 'n uitsig op die see. Dit het ons gekry. Kon dolfyne, walvisse en ook die plaaslike wildlewe te sien kry. Baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

View on 42 se terugvoer

Dankie vir jul kuier by ons in Danabaai. Was aangenaam om jul te ontmoet. Sien jul weer in die nabye toekoms.

View on 42
Cornelia B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia B
Enkelreisiger

Heerlik ontspan.

Wat 'n pragtige plek met 'n 180 grade see-uitsig as jy op die stoepie sit. Kalm, rustig, mooi en baie netjiese plek met baie gawe en gasvrye eienaars wat op die perseel bly. Baie dankie vir so 'n lekker kuier, hoop om julle weer iewers in die toekoms te kan besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hettie N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies met die mooiste see-uitsig.

Die eenheid is baie netjies met die mooiste see-uitsig. Natasha, baie dankie! Ons sal beslis weer kom kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

View on 42 se terugvoer

Dankie Hettie, so bly jul het dit hier by ons in Danabaai geniet. Bly om te hoor jul sal beslis weer kom kuier.

View on 42
Liana R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly!

Kamers is mooi skoon en netjies. Verskrikkelik mooi uitsig oor die see. Vriendelik verwelkom. Sal definitief weer View on 42 besoek indien ons in daardie area is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

View on 42 se terugvoer

Dankie vir jul besoek by ons Liana en so bly jul het dit geniet. Hoop ons sien jul weer in die nabye toekoms.

View on 42
Louna V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was presies soos op die advertensie. Pragtig skoon, volledig toegerus en ons ontvangs was soos mens dit graag wil hê — huislik vriendelik en sonder enige probleme. Ek sal vir seker weer van hul gebruik maak.

Love die plekkie sal Weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

View on 42 se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie Louna, waardeer opreg. So bly julle het dit geniet en lekker gebly. Mooi bly.

View on 42
Hans V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend en beste waarde vir geld, gerief, uitsig en gasvryheid!

Ek voel ek doen hierdie plek 'n oneer aan deur dit volpunte te gee! Dit was vir ons baie, baie meer werd. Wat 'n uitstende verblyf was dit veral ook ons gasheer -en vrou!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

View on 42 se terugvoer

Dit was baie aangenaam om julle te ontmoet en om by ons te huisves. Maak ons harte so dankbaar en bly as ons gaste hulle verblyf geniet. Goed gaan.

View on 42
Rouxle V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rouxle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooiste, lekkerste verblyf.

Ons is jammer ons kon nie nóg langer bly nie. Die eenheid is pragtig, stylvol, en goed toegerus. Die eienaars is só aangenaam, die ligging is perfek, en die prys is baie billik. Ons kan nie wag om weer te gaan nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

View on 42 se terugvoer

Baie dankie vir jul besoek by ons. Ons is so bly jul het jul tydjie hier geniet. Ons hoop ons sien jul weer in die toekoms.

View on 42
Casper D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Casper D
Besigheidsreis

Baie lekker.

Great plek en mense, netjies en cosy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlton J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charlton J
Gesin met klein kinders

It was refreshing, especially the view.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

View on 42 se terugvoer

Thank you for staying with us at View on 42. Glad you liked to beautiful view.

View on 42
Judika V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judika V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend, sal dit beslis aanbeveel.

Baie vriendelike en behulpsame gashere. Pragtige, skoon geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

View on 42 se terugvoer

Dankie dat jul by ons akkommodasie bespreek het. Bly jul het dit geniet.

View on 42
Anel V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en gemaklik.

Baie skoon en netjies en gemaklik. Sal dit die plekkie aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

View on 42 se terugvoer

Dankie vir jul besoek by ons. Jul is altyd welkom. So bly jul het lekker gebly.

View on 42
Andrew T - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew T
Saam met eggenoot / lewensmaat

The view of the ocean is beautiful. Lots of bird life. Prettily decorated, clean room with lots of thoughtful touches. Lovely hosts.

We could see the dolphins surfing in the waves. A beautiful town to visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

View on 42 se terugvoer

Thank you for the lovely review. It was an absolute pleasure hosting you. Safe travels.

View on 42
Elmare W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmare W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly en dit is baie mooi en rustig.

Die eienaars is baie gaaf en behulpsaam. Dis is veilig vir jou voertuig binne die perseel. Ons sal enige tyd weer gaan. Jy kan kom en gaan soos jy wil. Die uitsig is baie mooi en dit is regtig lekker om net te ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

View on 42 se terugvoer

Baie dankie vir jul besoek by ons in Danabaai. Was aangenaam om jul te huisves. Hoop ons sien jul weer in die toekoms.

View on 42
Tessa T - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Rustig, en voel baie tuis!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joelene B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joelene B
Gesin met klein kinders

Ons het ons kuier baie geniet. Baie dankie vir julle gasvryheid.

Soos ek voorheen gesê het, die plek was baie nice. Ons parkeerarea was baie goed gewees agter hekke. Jy kon regtig lekker slaap sonder 'n bekommerdnis, ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

View on 42 se terugvoer

Dit was 'n plesier om jou te huisves. Hoop ons sien julle weer in die nabye toekoms.

View on 42
Elaine D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine D
Enkelreisiger

Heerlik gebly. Kamer is baie stylvol.

Eienaars laat mens baie welkom voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

View on 42 se terugvoer

Baie dankie vir jou besoek by ons Elaine, dit was aangenaam om jou by ons woning te huisves. Mag ons jou binnekort weer sien.

View on 42
Beverley B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike kuier - sommer 'n ekstra aand gebly.

Ons was so beïndruk met hierdie stukkie hemel op aarde en het so lekker gekuier dat ons skoon bespreek het vir 'n addisionele aand (en sou graag nog wou as ons tyd ons toegelaat het). Baie vriendelik ontvang deur ons gasvrou Natasha and gasheer Andries wat ons baie welkom laat voel het en kom check het dat als wat ons benodig het wel daar is. Pragtige pragtige see-uitsig sowel as "tuin"-uitsig waar ons bokkies, skilpaaie, 'n ystervark, vele voëltjies en natuurlik daaglikse "besoeke" reg voor ons in die see van honderde dolfyne en selfs die walvisse gesien het. Hierdie was voorwaar 'n regte stukkie hemel in Dana en ons sal beslis terug wees. Ons was in die Protea kamer (uit keuse uit), wat wel nie 'n selfsorgeenheid is nie, maar daar is 'n klein yskassie, 'n mikrogolf met eetgerei sou mens dit wou gebruik. Koffie- en teegeriewe (met koekies daarby, dankie Natasha) het gesorg vir vroegoggend koffie op 'n lekker oop stoep terwyl ons die dolfyne dopgehou het terwyl hulle flankeer in die water. Tot 'n ou hoenderhaan wat elke oggend sy "môrediens" kom doen het. Sodat ons naderhand nogal bevriend geraak het so hans was hy. Die eienaars se tuin is self pragtig skoon en mooi en ek sal nie huiwer om enige persoon daarheen te verwys nie. Dankie vir julle vriendelikheid en gasvryheid Natasha en Andries. Hoop om julle weer te sien in julle stukkie prag. Die foto's sou ons nie voorberei vir wat ons werklik daar ervaar het nie. Die mooiste mooiste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

View on 42 se terugvoer

Baie dankie Bev vir die mooi woorde. Dit was vir ons net so baie aangenaam om jul te kon huisves en te ontmoet. Sien uit na jul volgende besoek by ons.

View on 42
René D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
René D
Saam met vriende

Salig, voëllewe en uitsig onverbeterlik. Rus vir die siel.

Hartlike ontvangs en baie vriendelike eienaars. Lekker, rustige, salige wegkruipplekkie. Uitsig en voëllewe onverbeterlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

View on 42 se terugvoer

Beste Rene, dankie vir julle besoek by ons dit was aangenaam. Bly jull het dit geniet, hoop ons sien julle weer in die naby toekoms.

View on 42
Ben P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjiese akkommodasie met baie mooi see-uitsig.

Ons sal hierdie akkommodasie vir enige persoon aanbeveel wat 'n veilige en rustige blyplek soek. Die kombinasie van 'n ryk voëllewe, bokke, skilpaaie en 'n hoenderhaan in die tuin voor jou deur skep 'n atmosfeer van rustigheid en kalmte. Die persoonlike en vriendelike aandag van Andries en Natasha het ons baie welkom laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

View on 42 se terugvoer

Beste Ben. Baie dankie vir die mooi boodskap. Dit was vir ons 'n voorreg om jul by ons tuiste te akkommodeer. Ons is bly jul het dit geniet en lekker gebly. Ons hoop om jul weer in die toekoms te verwelkom.

View on 42
Jacobus L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik, baie netjies en ontspanne.

Baie lekker gekuier, Ai ek was nog nooit lief vir opstelle skryf nie, maar alles was skoon en lekker ontspanne. Hoop karakters is genoeg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

View on 42 se terugvoer

Baie aangename mense. So bly jul het dit geniet by ons. Hoop ons sien jul in die nabye toekoms weer.

View on 42
Tertia H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Did not want to leave!

Awesome location with sea view. Accommodation pleasant and comfy. Hosts absolutely wonderful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

View on 42 se terugvoer

Dearest Tertia, thank you so much for staying at our accommodation, it was a pleasure to host you.
Hope to see you in the near future.

View on 42
Marcelino L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcelino L
Saam met eggenoot / lewensmaat

The most beautiful view with the dolphins, birds and whales in sight.

Excellent hospitality from the owners. Would recommend this beauty of a place to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

View on 42 se terugvoer

Thank you so much Marcelino, it was a great pleasure hosting you and your lovely wife at our home. We're looking forward to your next stay with us. All the best, your hosts, Andries and Natasha.

View on 42
George M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Beskostigbaar, baie netjies, baie skoon, see-uitsig in die bed, vriendelike mense, die geluid van die see werk beter as enige slaappil, dolfyne elke oggend gesien en die verskeidenheid voëls wat op ons stoep was was iets om te beleef. O ja, en beste stort in my lewe. As jy in Danabaai wil oornag, is die die plek om dit te doen. Sien begin Desember weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

View on 42 se terugvoer

Fantasties, so bly jul het julself geniet. Dit is 'n paradys waar ons woon. Sien uit na jul besoek weer in Desember.

View on 42
Johannalie K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannalie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreedsaam, stylvol, ongelooflike uitsig en 'n hoender!

Alles waarna jy gewoonlik in 'n gastehuis soek en meer. Klein detail - sagte musiek as jy die vertrek inkom, sjokkies op die bedkassie, genoeg melk in die yskas - het my oorrompel. Ek het welkom gevoel van my bespreking totdat ek weer vertrek het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

View on 42 se terugvoer

Wat 'n pragtige gebaar, so mooi terugvoering oor ons plekkie in Danabaai. So dankbaar dat jul by ons instansie bespreek het. Ons hoop ons sien jul weer in die toekoms.

View on 42
Rozell E - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozell E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlike kuier.

Dit is die mooiste plekkie, baie netjies en skep 'n baie rustige atmosfeer, mooi see-uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

View on 42 se terugvoer

Dit was 'n plesier en aangenaam om julle te akkomodeer by ons in Danabaai. Jul is enige tyd welkom, Ons hoop ons sien jul gou weer.

View on 42
Jeanne V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful.

Friendly reception, very helpful and kind. Beautiful view and peaceful. Even Nugget the chicken was helpful as alarm clock.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

View on 42 se terugvoer

Thank you for staying with us at View on 42. Was a pleasure to host you. Love the name 'Nugget' seems that Jenner has a new name. Hope to see you soon!

View on 42
Tilla D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tilla D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was aangenaam, die uitsig pragtig.

Dit was nogal 'n nuutjie, om in 'n plekkie waar jy nie self kos kan maak nie, en het dit nogal gemis, genoeg wegneemetes, en heerlike ontbyt van spek, eiers, roosterbroodjie baie gemis. Maar die rustigheid, en die hoenderhaan wat ons geselskap gehou het, en so lekkerbekkig was, het vergoed daarvoor. Die gasvrou en gasheer, was aangenaam, vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

View on 42 se terugvoer

Goeie dag, baie dankie vir die terugvoering. Dit word opreg waardeer.
Daar is wel die Aloe eenheid wat 'n volledige toegeruste kombuis met gasstoof het wat ideaal is vir ontbyt maak en al die ander etes wat jul volgende keer kan bespreek. Dié Protea kamer is net geskik vir 'n lekker vinnige naweek of kort week wegbreek wat jy nie hoef etes te maak.
Hoop ons sien jul gou weer.

View on 42
Ilana B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilana B
Gesin met klein kinders

Excellent spot, very clean and cozy.

Absolutely loved our stay - we will be going again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brenden S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenden S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed vir 'n paartjie wat net rustigheid en 'n mooi uitsig soek.

Dit is die ideale plek weg van die bedrywige alledaagse lewe, die geluid van branders maak jou wakker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

View on 42 se terugvoer

Baie dankie vir jul besoek by ons, dit was 'n plesier om jul by ons te kon huisves. So bly jul het die wegbreek kansie geniet. Mag ons jul binnekort weer sien.

View on 42
Valerie L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valerie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die 'view' sê dit alles en so naby alles. Rustig en stil.

Ons het dit baie geniet. Kan sommer in die oggend in die bed lê en koffie drink en uitkyk oor die see. Baie skoon en netjies. Die eienaars is baie vriendelik en maak seker dat alles goed verloop. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

View on 42 se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoering. Waardeer opreg. Ons is baie bly dat jul ons instansie besoek het en hoop ons sien jul gou weer.

View on 42
Pieter J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was mooi en die uitsig is asemrowend.

Die wilde diere en voëls, en om koffie te drink op die stoep in die oggend, en soveel om na te kyk. Begin die dag op 'n goeie noot.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

View on 42 se terugvoer

So bly jul het die natuurskoon geniet. Hoop ons sien jul gou weer.

View on 42
Johan V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlik Ons sal enige tyd weer teruggaan.

Andries en Natasha is sulke vriendelike, hulpvaardige mense en het ons baie welkom laat voel. Die verblyf is skitterblink skoon en gerieflik. Baie dankie julle, dit was awesome!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

View on 42 se terugvoer

Baie dankie dat jul ons instansie gekies het vir jul wegbreek. Dit was 'n plesier om jul by ons te huisves, en hoop ons sien jul gou weer.

Groete,
Andries & Natasha.

View on 42
Hanro V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanro V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek, asemrowende uitsig en fantastiese diens!

Die kamer is pragtig, die uitsig van die kamer is asemrowend en die vriendelikheid en diens by die akkommodasie is baie goed. Sal View on 42 graag aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonet M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonet M
Saam met vriende

Baie mooi uitsig.

Baie mooi uitsig vanuit kamers. Kan die natuurlewe ook bewonder van jou kamer af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

View on 42 se terugvoer

Dankie vir jul besoek by ons, hoop ons sien jul gou weer.

View on 42
Elmarie G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie G
Enkelreisiger

Pragtige uitsig!

Die verblyf is netjies, gerieflik met 'n pragtige uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik G - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is baie hartlik ontvang deur Andries en Natasha.

Die kamer, badkamer en koffiehoekie was baie netjies en skoon. Ons was bietjie laat, maar hulle het ekstra moeite gedoen om te sorg dat alles in plek is. Die kamer het 'n baie mooi uitsig en ek kan die plek met liefde aanbeveel vir toeriste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

View on 42 se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, dit was net 'n plesier, en dit maak ons harte elke keer bly en dankbaar as ons gaste vertrek en almal het dit geniet en lekker gebly.

Sien jul gou weer.

View on 42
Cathrina G - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathrina G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Baie vriendelik, netjies. Fantastiese see-uitsig. Baie dankie, Natasha en Andries.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

View on 42 se terugvoer

Baie dankie vir die mooi boodskap. Ek is bly jy het dit geniet.

View on 42
Emmanuel F - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmanuel F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker na aan see en diere.

Die gastekamer is perfek geleë om na die omliggende diere te kyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

View on 42 se terugvoer

Dankie dit was lekker om jul by ons te kon huisves.

View on 42
Vanaf
R720
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R720
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R720
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mellifera-straat 42P, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe573512685dde52f468b3dfe25c3f163969cb40611fb6fbe09a07eabb2d1207558f68e6b03a9131b1b1e1365061128d4ba60?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag (plek vir 2) 51 5 1 5 42P Mellifera Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.202090043589 22.044010245105
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem