+77

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 108 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Liezel M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

The apartment is extremely neat and beautifully decorated. Amazing hosts! Amazingly beautiful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janeske D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Uitstekend, waarde vir geld met gasheers wat harte van goud het. Baie lekker gebly. Pragtige kamertjie, klein, maar daar is alles wat u aan kan dink. Goed ingerig. Stukkie hemel op aarde. Rustig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Blanche T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Alles in een! Mooi uitsig, netjies, gerieflik, vriendelike en behulpsame gashere! Absoluut! Ons reis baie, en hierdie plekkie is 'n juweel! Kan dit definitief aanbeveel, waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natasha
View on 42
Baie dankie. So bly jul het die akkommodasie geniet.

Corrie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Wonderful and peaceful. View spectacular, clean and safe. Love the animals and the chickens. Great hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonardo S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Wonderful and relaxing. Love the view. Room was clean. Owners very friendly and helpful. Can't wait to go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natasha
View on 42
Thank you, Leonardo, for the review. Much appreciated. Grateful you've enjoyed your stay.

Antoinette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Uitstekende waarde vir geld. Kamer is pragtig. Die uitsig is asemrowend. So lekker gebly en gasheer en gasvrou voel soos vriende. Sal dit graag aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Baie baie mooi uitsig, eienaars baie vriendelike en behulpsame mense. Dit was ongelooflik lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natasha
View on 42
Baie dankie. Ons is baie bly jul het jul verblyf en tyd by ons geniet. Hoop ons sien jul weer in die toekoms.

Werner S
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

I will definitely go back to stay longer, relaxing and beautiful. Very tidy and an incredible scenery. Absolutely will recommend to anybody that loves nature.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natasha
View on 42
Baie dankie, Werner. Waardeer. Verseker moet julle langer volgende keer bly.

David H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Baie lekker en baie mooi area, dankie. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter O
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Asemrowend. Ongelooflik lekker gekuier met baie mooi uitsig oor die see. Verblyf was uit die boonste rakke met alle kombuisbenodigdhede beskikbaar. Sal View on 42 aanbeveel vir enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 108

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R900
10 % AF
R 900 R 810
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R900
10 % AF
R 900 R 810
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R900
10 % AF
R 900 R 810
per nag (plek vir 2)
Bespreek

42P Mellifera Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc434d2874882cd9d9fd2961b418f8312bb9660fb2d794397825d34f1d1619b6a8ce69480fa70aaf5d175c23d67d38bc9c053?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag (plek vir 2) 108 5 1 5 42P Mellifera Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.202090043589 22.044010245105

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang