Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

View Road 1369

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R1000 administrasiefooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die besprekingsooreenkoms wat aan die gas gestuur sal word nadat die deposito betaal is, moet ingevul en teruggestuur word voor aankoms. Geen sleutels sal oorhandig word voordat die nodige dokumentasie aan Just Property terugbesorg is nie.
Die breekskadedeposito sal binne 14 werksdae na vertrek terugbetaal word, minus enige aftrekkings vir breekskade.
As die huis beskadig word, hetsy opsetlik of onopsetlik, deur nalatigheid of nie, deur die gas of enigiemand anders, stem die gas in om vir die skade te betaal as dit die bedrag wat in die breekskadedeposito gehou word, oorskry.
Indien die gas by die huis aankom en vind dat daar skade is, rus die onus op gaste om ons kantore onmiddellik in kennis te stel.
Die breekskadedeposito sal in 'n trust gehou word en in die bankrekening wat die gas nomineer betaal word.
Onthou asb. om jou rekeningbesonderhede aan ons te e-pos.
Maak asb. seker dat die volle uitstaande balans reeds 7 dae voor aankoms in ons bankrekening reflekteer.
Moet asb. nie die maksimum aantal mense wat in die eenheid toegelaat word, oorskry nie. Indien gaste versuim om hierdie reël te gehoorsaam, sal dit lei tot uitsetting met geen terugbetaling en geen kennisgewingstydperk.
Rook is binnenshuis verbode, sou jy in die huis rook, sal jy jou breekskadedeposito ten volle verloor.
Moenie vergeet om die volgende saam te bring nie:
Bad- en swemhanddoeke;
DStv-dekodeerder, insluitend afstandbeheer en kaart.

Tydens jou verblyf sal jy jou eie skoonmaakmiddels en toiletpapier moet saambring.
Indien 'n skoonmaakdiens benodig word, kan dit voor aankoms gereël word teen 'n ekstra koste, wat op versoek voorsien sal word, indien daar 'n skoonmaakdame beskikbaar is.
Skoonmaakdienste is nie op Sondae en openbare vakansiedae beskikbaar nie.
Ons kan nie aanspreeklik gehou word vir enige verliese of ongerief vir gaste wat veroorsaak word deur 'n handeling buite ons beheer nie. In die geval dat enige toestel buite werking is, kan ons nie aanspreeklik gehou word vir die vervanging daarvan nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 440
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R2 440
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R2 440
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: View-weg 1369, Ramsgate South, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49804c2fffbd87da87658713e47e74d752c531cb6be3f4c29e24c57bf0a31d0d3f071fca36bf3e400b325cff080e770d29ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 440 per nag (plek vir 10) 1369 View Road Ramsgate South 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.903472497687 30.331070507862
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem