Views of Hermanus Unit 4

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Views of Hermanus Unit 4 is 'n smaakvol versierde woonstel met 'n see-uitsig in die veilige Waterkant-kompleks in Westcliff, Hermanus. Die kompleks is uniek geleë in 'n stil area van die middedorp naby kunsgalerye, kroeë, restaurante, boektiekwinkels, 'n wynkroeg en winkels. Die bekende kranspaadjie is net 20 m weg en bied van die beste walviskykgeleenthede in Afrika.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die woonstel het 'n TV en WiFi. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskassie onder die toonbank, glasware, eetgerei en breekware toegerus.

Gaste kan walviskyk, visvang, verskeie historiese besienswaardighede, watersport by die strande in en om die dorp, valskermsweef en gholf geniet.

Slaapplek

'n Bespreking by Views of Hermanus Unit 4 sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Views Of Hermanus Unit 4 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 600 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]