LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+55

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 439 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Sheryl J
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Sep 2026

Great holiday vibes in a fantastic facility. We thoroughly enjoyed our stay at 'Views'. Of all the places we have had the privilege of staying at, 'Views' outshines them all. Views that instantly invoke holiday vibes, the cleanliness of the place, beds that are not lumpy to sleep on, and amenities that cater well for your self-catering stay. Loved all the clear instructions on the use of the facility, especially to get the geyser going if the solar power takes a dip. If any improvements can be suggested, they will be minimal at best.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierré L
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Heerlike verblyf weg van die gewoel van die stad. Views is die ideale plek vir 'n vinnige naweekwegbreek met 'n mooi uitsig oor die Clarens reservaat en berge. Bastiaan is 'n aangename gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqueline F
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Die moeite werd. Pragtige netjiese verblyf met vriendelike eienaars. Sal definitief weer daar bespreek. My sussie was in die eenheid langs ons en hulle was ook mal oor die plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edgar H
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Aangename verblyf. Mooi uitsig, naby aan die dorp en wooneenheid het alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helen C
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Definitely go again. Amazing, thoughtful accommodation that was comfortable and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tom S
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Aug 2026

Uitstekende verblyf. Baie mooi, netjies en gerieflike akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Uitsig en ligging maak dit ideaal. Die klein kaggelvuur in winter met die uitsig en patio maak dit 'n ideale tuiste!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frederik L
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Lekker oornag in Clarens. Was baie goed toegeruste kamer. Netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunica N
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Die beste view. Was great! Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo N
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jul 2026

Aangename verrassing - perfekte plek. Baie, baie aangenaam. Bastiaan is 'n ware gasheer en ons het dadelik welkom gevoel. Baie goed geleë naby die staproetes. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Bastiaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 439

Op LekkeSlaap 8 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur
Vanaf
R1 120
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 120
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 120
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1 Ridge Road, Clarens, 9707, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADDwmrV22dp2nUvroGhD6YkIUq1dfSbqiCBa1Q66NIImRBDNbry?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 120 per nag, vir 2 mense 439 5 1 5 1 Ridge Road Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.521242929911 28.409974503305

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang