Views
Opsomming van Resensie
Breganza J - Feb 2021
Gemiddeld
Puik verblyf.
Ina V - Jan 2021
Gemiddeld
Soos asof jy "vanaf die plaas is" rustig, mooi uitsig, stil en vriendelike diens. Als wat jy benodig is daar.
Meliza C - Jan 2021
Gemiddeld
Rustige, asemrowende verblyf.
Jorina S - Jan 2021
Gemiddeld
Fantastiese ligging. Beste verblyf in Clarens.
Piet H - Des 2020
Gemiddeld
Lafenis vir die siel in 'n vriendelike pragtige plek.
Tienie N - Des 2020
Gemiddeld
Peaceful. Fantastic view.
Lukas D - Nov 2020
Gemiddeld
Wonderlik en lekker rustig net buite die dorp teen die hang.
Lienkie V - Nov 2020
Gemiddeld
Wegbreekweek.
Marcia V - Nov 2020
Gemiddeld
Wat ’n asemrowende plekkie!
Amelia J - Nov 2020
Gemiddeld
Pragtige plek, gerieflik.
Elize M - Okt 2020
Gemiddeld
Fantasties verby!
Lees meerSuzanne V - Okt 2020
Gemiddeld
Value for money. Between the mountains. Beautiful.
Lambrecht S - Okt 2020
Gemiddeld
It was great, everything was clean and Bastaain made sure that everything is okay and asked if there is anything that is not working and that we are happy with everything.
Johann C - Sep 2020
Gemiddeld
Baie netjies, rustig en gerieflik!
Andre M - Sep 2020
Gemiddeld
Baie netjies, vriendlik. Sal beslis weer besoek
Theresa S - Sep 2020
Gemiddeld
Ons het dit baie geniet. 'n Wonderlike uitsig van die baie mooi berge.
Audrey B - Aug 2020
Gemiddeld
Beautiful views!
Irma D - Aug 2020
Gemiddeld
Heerlik, baie netjies en skoon met 'n pragtige uitsig.
Louisa B - Aug 2020
Gemiddeld
Baie lekker verblyf met die mooiste uitsig.
Eugene D - Jul 2020
Gemiddeld
Rus vir my siel en meer.
Madelein B - Mrt 2020
Gemiddeld
Baie lekker rustige omgewing. Heerlik gerus.
Lizelle T - Mrt 2020
Gemiddeld
Uitstekende keuse vir verblyf.
Estelle H - Feb 2020
Gemiddeld
Pragtige ligging en so perfek vir rus vir 'n paar dae met die mooiste uitsig!
Madie S - Feb 2020
Gemiddeld
Goed.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Good.
See rating.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Anthony D - Feb 2020
Gemiddeld
Baie aangenaam.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Thoroughly enjoyable.
Magnificent views, well equipped, clean as a whistle. Will definitely go there again.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Anthony D - Feb 2020
Gemiddeld
Well equipped, clean, excellent views and quiet.
Michelle J - Jan 2020
Gemiddeld
Pragtige uitsigte, netjiese verblyf.
Philip V - Jan 2020
Gemiddeld
Beste uitsig in Clarens.
Lucy V - Des 2019
Gemiddeld
Hoogs aanbeveel.
Rika K - Des 2019
Gemiddeld
Die panoramiese uitsig was asemrowend vanaf Views.
Thinus S - Nov 2019
Gemiddeld
Heerlik.
Letitia M - Sep 2019
Gemiddeld
Views is prakties, gerieflik en waarde vir geld - regtig al wat mens nodig het as jy in elkgeval net daar slaap en kosmaak.
Lees meerViews's terugvoer
Goeie dag Letitia,
Dankie vir die voorstel. Ons sal nou 'n hekkie insit waar die skei-muur ophou.
Perd V - Sep 2019
Gemiddeld
Was asemrowend prentjiemooi.
Bianca G - Sep 2019
Gemiddeld
Fantasties.
Tiaan S - Sep 2019
Gemiddeld
Fantastiese akkommodasie met 'n wonderlike uitsig.
Rina F - Sep 2019
Gemiddeld
Views is 'n pragtige plek met alles wat jy nodig het met 'n mooi uitsig. Ons het baie lekker gebly.
Maxine N - Aug 2019
Gemiddeld
Beeldskoon.
Floris V - Jul 2019
Gemiddeld
Rustig met ‘n pragtige uitsig!
Petro S - Jul 2019
Gemiddeld
Fantasties.
Andre M - Jul 2019
Gemiddeld
Die foto wat jy sien is presies dit wat jy kry.
Elta V - Jun 2019
Gemiddeld
Pragtig.
Kobus C - Jun 2019
Gemiddeld
Het veel meer verwag teen daai tarief.
Views's terugvoer
Goeiedag Kobus,
Baie dankie vir die terugvoer.
Views se hoëspoed internet data vebinding is via die lug en 'n skottel, en is baie betroubaar. Dit gebeur soms dat 'n router herset nodig is na 'n kort onderbreking, en dit was die volgende dag gedoen.
Die beknop kommentaar is eintlik net van toepassing op die kombuisie, en meeste gaste is selfs daarmee tevrede. Ons gaan dit nogtans binnekort verander.
Groete,
Views Bestuur
Veronica C - Mei 2019
Gemiddeld
Die verblyf was fantasties gewees. Ons was heel bo amper in berge. Die stilte is so wonderlik om weg te kom van die stadslawaai. Ons het regtig lekker gerus!
Megan V - Mei 2019
Gemiddeld
Heerlike, volledig toegeruste wegbreekplekkie. Die rustigheid vanself! Sien julle weer!
Les C - Apr 2019
Gemiddeld
A great two day break.
Johan S - Mrt 2019
Gemiddeld
Pragtige plek met n lieflike uitsig.
Jurie S - Mrt 2019
Gemiddeld
Baie gemaklike verblyf met pragtige uitsig.
Jimmy W - Mrt 2019
Gemiddeld
Relaxing.
Kassie S - Mrt 2019
Gemiddeld
Elke liewe sent werd. Wow wow.
Stacey L - Feb 2019
Gemiddeld
Exceptional views. Perfect for a break away from the city life. Very tranquil and quiet place to stay.
Jeanre L - Jan 2019
Gemiddeld
Fantasties.
Ilse B - Jan 2019
Gemiddeld
Goeie uitsig, maar piepklein, beknop en ongerieflik vir enigiets anders as slaap.
Lees meerViews's terugvoer
Beste Ilse,
Dankie vir jou terugvoer.
Die Views-eenhede beskik beide oor 4 slaapplekke, maar is eintlik ideaal ingerig vir 2 volwassenes of gesinne met 2 volwassenes en 2 kinders. Ons aanvaar by uitsondering besprekings vir 4 volwassenes per eenheid, maar lig ons gaste in en bied dan 'n stewige afslag.
Die veiligheidshek se slot is wel werkend maar stram. Dit is nou reggestel. Ons kitchenettes is klein, maar volgens ons gaste wel voldoende vir naweekselfsorg.
Ons is jammer dat jy ons nie ingelig het oor jul probleem met die glasskerm by die bad nie. Dit is van die uitswaai-tipe wat volle toegang tot die bad en badkrane verleen.
Groete,
Views-bestuur
Werner W - Jan 2019
Gemiddeld
Fantasties.
Lucas D - Jan 2019
Gemiddeld
Baie rustig.
Johleen M - Des 2018
Gemiddeld
Uitstekend.
Bianca G - Des 2018
Gemiddeld
Baie rustig en aangenaam
Lees meerViews's terugvoer
Bianca, dankie vir jou resensie. Ons sal waaiers insit, ons het dit nog nooit oorweeg nie omdat Clarens so 'n heerlike somersklimaat het. Daar is egter af en toe 'n baie warm dag.
Vincent P - Des 2018
Gemiddeld
Baie lekker, met pragtige besienswaardighede.
Santa K - Des 2018
Gemiddeld
Asemrowend gewees om so te kan ontspan.
Views's terugvoer
Dankie Santa vir jou positiewe terugvoer. Ons probeer altyd ons bes om besoekers aan Clarens en by views die beste ervaring moontlik te gee.
Roger K - Nov 2018
Gemiddeld
Nice clean and wonderful view.
Marthie H - Nov 2018
Gemiddeld
Pragtige plek en mooiste natuurskoon.
Lees meerLisa S - Nov 2018
Gemiddeld
Baie lekker cozy plekkie met 'n great view.
Llewelyn W - Okt 2018
Gemiddeld
Really enjoyed our stay at Views, will definitely return.
Sonet D - Okt 2018
Gemiddeld
Wow! Ongelooflik!
Reitz V - Sep 2018
Gemiddeld
Uitsig is fantasties.
Faan V - Sep 2018
Gemiddeld
Heerlike ontspanne naweek in pragtige omgewing.
Lizaan V - Aug 2018
Gemiddeld
Dankie lekker still plek en net te rus.
Yvonne D - Aug 2018
Gemiddeld
Skoon, netjies en warm.
Johan H - Aug 2018
Gemiddeld
Waarde vir geld.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Value for money.
Very neat and clean accommodation. Personal attention from the staff and owner. Very professional and helpful regarding the area and town.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Caroline O - Jul 2018
Gemiddeld
Skoon en netjies.
Nadia M - Jul 2018
Gemiddeld
Was fantasties, ek en my man het gerus en dit baie geniet.
Maryke N - Jul 2018
Gemiddeld
Heerlike, knus verblyf!
Salome B - Jul 2018
Gemiddeld
Skoon en gerieflik.
Luré S - Jun 2018
Gemiddeld
Gesellige, skoon verblyf met wonderlike geriewe en 'n uitsig wat asemrowend is.
Views's terugvoer
Beste Luré,
Dankie vir 'n positiewe terugvoer. Ek vertrou ek sien julle weer.
Groete,
Bastiaan
Pieter P - Mei 2018
Gemiddeld
Kan vir enige iemand aanbeveel.
Nick S - Mei 2018
Gemiddeld
Lafenis vir die siel en great wegkom van die stad se gejaag.
Victor F - Apr 2018
Gemiddeld
Views Clarens.
Madeleen T - Apr 2018
Gemiddeld
Baie netjies en gerieflik, ontspan en rus is op die spyskaart.
Mj Magda B - Apr 2018
Gemiddeld
Sal volgende keer eenheid 1 bespreek.
Nadia N - Apr 2018
Gemiddeld
Amazing views!
Tom B - Mrt 2018
Gemiddeld
Beste ligging en uitsig in Clarens.
Views's terugvoer
Goeie dag Tom,
Dankie vir jou positiewe resensie. Ek is baie bly julle het die naweek goed ervaar.
Ons is nuut op die webwerf, en 'n goeie resensie help om meer besprekings te kry.
Groete,
Bastiaan
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs Le Roux-straat, Clarens, 9707, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom