+55

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 404 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Janine B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Ons het die mooiste uitsig gehad. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Rus en vrede met beeldskone uitsig. Hierdie was ons 2de kuier by Views en soos die vorige keer was alles perfek. Die eenheid is pragtig, netjies, modern, smaakvol en gerieflik, met asemrowende uitsig van die stoep af. Die gasheer is vriendelik en baie behulpsaam. Ons sal altyd by Views bly as ons in Clarens oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianne M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Rustige en ontspanne omgewing. Dit was ongelooflik. Die eenheid was pragtig goed toegerus, net 'n pragtige uitsig. Die gasheer en gasvrou is pragtige mense en ek wil hulle persoonlik bedank vir die wyse waarop hulle ons ontvang het. Kom beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

The stay was very pleasant. Very pleasant, good value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antonette D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Die uitsig vanuit die kamer/balkon is baie mooi. Die eenheid was baie netjies en voorsien in alle benodighede. Ons het baie lekker gebly, en sal Views enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Asemrowende views. Baie netjiese eenheid wat sy naam gestand doen met pragtige uitsig op berge. Baie stil, rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carien O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Stil, ontspanne, vrede, veilig, pragtige uitsig en ten volle toegerus. Dit was ons 2de keer wat ons hier gebly het en dit het weereens nie teleurgestel nie. Die eienaar het voorsiening gemaak vir elke detail waaraan jy kan dink en die eksellens waarmee alles gedoen is, is ongelooflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Uitstekend. Uitsig is pragtig. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Uitstekende verblyf ervaring. Pragtige uitsig en waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Bastiaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 404

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 120
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 120
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 120
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1 Ridge Road, Clarens, 9707, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADDwmrV22dp2nUvroGhD6YkIUq1dfSbqiCBa1Q66NIImRBDNbry?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 120 per nag, vir 2 mense 404 5 1 5 1 Ridge Road Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.521242929911 28.409974503305
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang