Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vigne Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R317 Bonnievale-pad, Bon Courage, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Vigne Cottage is op die Bon Courage Wynlandgoed, 8 km buite Robertson op die R317 geleë. Dis ideaal vir gaste wat opsoek is na gerieflike, ontspannende verblyf in 'n stil omgewing

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Die hoof- en tweede slaapkamer is elkeen ingerig met 'n koninggrootte-bed, wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, terwyl die derde slaapkamer 'n dubbelbed het. Daar is 2 badkamers, elk met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne, beddegoed en handdoeke word voorsien vir ons gaste se gerief.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n oond, mikrogolfoond, yskas en 'n skottelgoedwasser. Die oopplanleef- en TV-kamer bied gemaklike sitplek en 'n TV met DStv.

Die huis spog met binne- én buitebraaigeriewe en hout word voorsien vir die eerste aand. Daar is 'n groot grasperk waar die kinders kan speel.

Vigne Cottage is tussen die wingerde geleë en 'n gemaklike stapafstand van die rivier af. Die kothuis is ook net 'n kort entjie se ry van verskeie restaurante en wynplase af.

Slaapplek

’n Bespreking by Vigne Cottage sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 62 resensies vir Vigne Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • R317 Bonnievale-pad, Bon Courage, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vigne Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapse Wynlande Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R317 Bonnievale-pad, Bon Courage, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI5MzRlYTcyLTM0YTgtNGIxYi1hNTYxLTgzZDYzM2E1OWRiOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6) 62 5 1 5 R317 Bonnievale Road Bon Courage 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.850249562325 19.964646454901