Glenmore Akkommodasie by Viljoen's View | LekkeSlaap
+12

Viljoen's View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grant-weg 507, Glenmore Beach, 4278, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 755 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Viljoen's View bied selfsorgverblyf in die hartjie van Glenmore Beach. Die huis is sowat 1,3 km van die swemstrand af en het 'n gedeeltelike see-uitsig.

Die huis beskik oor 'n oopplan-leefarea met 'n toegeruste kombuis, 'n eetarea en 'n sitarea met 'n TV en sekere DStv-kanale. Die leefarea bied toegang tot 'n beskutte stoep met ingeboude braaigeriewe. Die huis beskik oor 2 slaapkamers met dubbelbeddens en 2 slaapkamers wat elk 2 enkelbeddens het. Dié slaapkamers deel 2 aparte badkamers.

Gaste in die motorhuis parkeer en daar is oorgenoeg parkeerplek vir ekstra voertuie. Die perseel is nie omhein nie, maar die huis het 'n alarmstelsel en laserstraalsekuriteit buite.

Slaapplek

’n Bespreking by Viljoen's View sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Grant-weg 507, Glenmore Beach, 4278, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 755
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 755
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grant-weg 507, Glenmore Beach, 4278, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgVnqZEfZX8adovGKIC5SeC6HQLsquf6yPfbUvbohnzIIEDvxAl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 755  per nag (plek vir 8) 507 Grant Road Glenmore Beach 4278 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.001017588932 30.262701411045
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za