Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa 17

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 6

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Villa 17
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Marina C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina C
Gesin met tieners

Waarde vir geld, goeie ligging & veilig.

Baie lekker hier by Villa 17. Sal vir seker weer hierdie rigting kom hier kom bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dino A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dino A
Gesin met klein kinders

Goeie, bekostigbare verblyf.

Vriendelike diens van eienaar, sal die plekkie aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa 17 se terugvoer

Baie dankie Dino. Kom gerus weer.

Villa 17
Elsabe M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe M
Gesin met tieners

Baie lekker vakansie.

Ons het 'n ongelooflike mooi gesinsvakansie by Villa 17 gehad. Die huis was baie mooi en ook baie warm van liefde. Gemaklike beddens - dis asof jy tuis by die huis is. Weereens baie dankie vir ons vakansie by Villa 17.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa 17 se terugvoer

Baie dankie vir jou ondersteuning, Elsabe. Kom asseblief weer.

Villa 17
Davina A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Davina A
Gesin met tieners

Ontspannend en gerieflik met 'n see uitsig.

Woonstel het die nodige gebied. Daar is veilige parkering in 'n toesluit motorhuis. Daar was egter inwoners van die ander woonstelblok wie se voertuie permanent in die parkeerarea geparkeer was wat parkering by motorhuis bemoeilik het en was daar andersins geen veilige parkering binne die kompleks nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa 17 se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering, Davina. Dit was reeds onder my aandag gebring deur ons gasheer en ek is besig met die Beheerliggaam om hierdie probleem aan te spreek. Ek vra om verskoning.

Villa 17
Johan V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Gesin met tieners

Lekker gebly in oulike woonstel naby die see.

Gerieflike, netjiese woonstel naby swemstrande. Alles wat jy nodig het vir heerlike vakansie met bietjie see-uitsig. Al nadeel is die besige pad voor woonstelblok. Baie geraas, maar raak dit gewoond.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa 17 se terugvoer

Goeiedag Johan en Zelda. Baie dankie vir die goeie resensie. Ongelukkig is Louis Fourie weg die enigste pad wat Lei na Langeberg Mall en alle woonbuurte in Mosselbaai moet daardie 1 Pad gebruik wat hom so besig maak. Eendag gaan daardie pad breed wees. Jammer vir daardie ongerief. Kom kuier asb. weer.

Villa 17
Vanaf R770
R770 R693
per nag (plek vir 4)
Vanaf R770
R770 R693
per nag (plek vir 4)
Vanaf R770
R770 R693
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bakkestraat 2, Villa Chanel 17, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e4c0e1e09b0ea56c8655b8ebc4d0262afaf462e7462aad4e42a2c2682b8f6cf8bb4be704b0839976cc850f4e11bb7262437?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R770 nouVanaf R693 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 2 Bakke Street, 17 Villa Chanel Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.172323816374 22.123549008649
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem